The Springboks have moved into second spot on the International Rugby Board’s rankings after their 16-12 win over Ireland in Dublin on Saturday.
Sport24
The Boks edged past the Wallabies – who were walloped 33-6 by France – and are now on 85.50 rankings points, still 7.41 points behind leaders the All Blacks who thumped Scotland 51-22 on Sunday.
Australia moved down into third spot with 84.82 points.
Other movers inside the world’s top 10 were France – who leapfrogged England into fourth place – and Argentina – who moved past Ireland into seventh position following their impressive 26-12 win over Wales in Cardiff.
The Boks take on Scotland in Edinburgh on Saturday, before concluding their European tour the following week against England in London.
IRB rankings (Top 10, previous week’s ranking in parentheses):
1(1) NEW ZEALAND 92.91
2(3) SOUTH AFRICA 85.50
3(2) AUSTRALIA 84.82
4(5) FRANCE 84.58
5(4) ENGLAND 83.09
6(6) WALES 80.60
7(8) ARGENTINA 80.29
8(7) IRELAND 79.04
9(9) SCOTLAND 77.97
10(10) SAMOA 77.14
November 12th, 2012 at 22:14 SAST
@ Pietman:
Ja PIet, you Ragheads need lotsa sleep
November 12th, 2012 at 22:16 SAST
48: lekker slaap Pietman, ek grap net.
November 12th, 2012 at 22:18 SAST
Federer vinnig deurgebreek, 2-0 in eerste stel.
November 12th, 2012 at 22:22 SAST
Ya Bidi ek reken daai senters van julle gaan bietjie amok saai
November 12th, 2012 at 22:24 SAST
Huur is min of meer die Sharks se agterlyn vir the Supder15
15 Ludik
14 JPP
13 Jordaan
12 Fransie
11 Mvovo
10 Lambie
09 Reinach
reserwes is: Mcleod, Butch, Whitehead, Bosman, Viljoen, Sithole, Hoffman, Heimer Williams,
Daar is nog so paar aagter spelers wie se name ek nie nou kan aan dink nie.
November 12th, 2012 at 22:26 SAST
Federer is n legende @ bdb:
November 12th, 2012 at 22:28 SAST
55: goeie begin agterlyn, die reserwes klink soos ‘n ouetehuis, kort net vir Stefan daar !
November 12th, 2012 at 22:29 SAST
56: Kommentator noem hom His Royal Rogerness, hehe
November 12th, 2012 at 22:31 SAST
@ bdb:
Butch is ingebring om die 2 nuwe jong loskakels te guide
LOL Bidi moenie vergeet nie, ondervinding tussen die jonges is baie belandrik, And remember It is only Butch and Bosman that is ageing
Zeilinga and Robert du Preez, 2 skutterende loskakkels Robert is 18 en is nou net gekies vir die Bokke onder 20 span.
November 12th, 2012 at 22:33 SAST
@ bdb:
Oh onthou die oupa Butch het jou Bulle kaf gespeel onlangs todat hulle vir jnatjes opgebring het, toe verloor die Leeus
November 12th, 2012 at 22:35 SAST
Maar Djokovic begin altyd stadig, word beter hoe langer die wedstryd aangaan.
Bulle agterlyn volgende jaar:
Hougaard
Morne
Basson
WO
Mapoe
JJE
Zane
reserwes: Jano, Pollard, Jan, Aikona, Venter, Beyers
soos genoem, sal graag vir Jan daar wil ingooi, as buitesenter met Mapoe in JJE se plek, maar dink nie die Bulle afrigters gaan dit doen nie.
November 12th, 2012 at 22:36 SAST
Ja ek weet, Butch is nog goed, hy doen wat WO vir die jong Bulle doen.
En daar breek Djoko vir Federer, gaan taai raak.
November 12th, 2012 at 22:38 SAST
@ bdb:
Bidi weerens skutterende agterly, Vraag is?????????????? skop en jag of bal dra?? dus die groot probleem by die Bulle. dit is nie n tekort aan kwaliteid agterlyn spelers nie.
November 12th, 2012 at 22:40 SAST
Coaching is die groot probleem met ons rugby bidi, nie n tekort aan goeie spelers nie.
November 12th, 2012 at 22:43 SAST
63/64: baie waar, wanneer gaan die afrigters die lig sien ? Bulle afrigters moet ophou vir HM volg en hul eie gameplans ontwikkel om bal retensie en off loads, vinnige game.
4-3 vir Federer.
November 12th, 2012 at 22:47 SAST
@ bdb:
Presies, In HM se dae by die BUlle het hy die spelers hehad om daai tipe spel te speel, hulle het dit nie meer nie en moet verander, iets wat hulle sukkel om tans te doen
November 12th, 2012 at 22:48 SAST
@ bdb:
The Sharks 10′s are all taught to stand flat, at the Bulls they stand deep
November 12th, 2012 at 22:51 SAST
67; ja, maar dit is omdat ons skrummies ‘n bal verder as 5 meter kan gooi.
November 12th, 2012 at 22:53 SAST
@ bdb:
ya YA lol ek hoop die coaching staff van die BUlle dink ook so, dit sal help om daai goeie agterlyn van julle te neutraliseur
November 12th, 2012 at 22:54 SAST
@ bdb:
KOm ons toets jou geheue,
watter Scrummy van die Bulle kan jy onthou wat die bal die verste gepaas het?????
November 12th, 2012 at 22:59 SAST
70: Tommy du Plessis en Robert du Preez.
Djoko breek weer vir Federer, 5-4 en gaan dien vir eerste stel.
November 12th, 2012 at 23:02 SAST
@ bdb:
mooi so, dit was Tommie, eish hy kon n bal ver paas,
Robert se laaitie is nou die Sharks onder19 kaptein en loskakel wat tans vir die Bokke onder 20 gekies is
November 12th, 2012 at 23:06 SAST
Federer breek terug, 5-5
November 12th, 2012 at 23:08 SAST
mooi man
November 12th, 2012 at 23:09 SAST
72: ja, dit is hoekom Naas so baie tyd gehad het om besluite te neem. Verskil is net, Naas het slim geskop, hoekies toe en goeie lynskoppe, nie die doellose lugskoppe wat oordoen word nie.
November 12th, 2012 at 23:11 SAST
Ek ondersteun altwee spelers, so gee nie eintlik om wie wen nie. Miskien moet Federer wen, hy is ouer en sy kanse word minder.
Maar aan die anderkant, Federer het al so baie gewen, gee Djoko ook ‘n trofee.
November 12th, 2012 at 23:11 SAST
@ bdb:
Wel natuurlik, die reels en die spelers wat jule daai tyd gehad het, het dit geregverdig
November 12th, 2012 at 23:15 SAST
6-6
tiebreak
November 12th, 2012 at 23:27 SAST
wat ‘n riller, Djoko vat hom 7-6.
Nou hoop ek Federer vat die 2de stel.
November 12th, 2012 at 23:36 SAST
@ bdb:
Yup, goeie tennis so ver
November 12th, 2012 at 23:42 SAST
Federer breek 1-0 in tweede stel.
November 12th, 2012 at 23:46 SAST
2-1 Federer
November 12th, 2012 at 23:51 SAST
Beast Kaap toe gestuur vir klein hartprosedure
2012-11-12 23:44
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Stephen Nell
EDINBURG. – Tendai (Beast) Mtawarira sal later vandeesweek ’n klein hartprosedure ondergaan nadat hy gister van die Springbok-rugbykamp huis toe gestuur is.
Mtawarira kon wel Saterdag nog in die toets teen Skotland as loskopstut gesak het as die Bok-afrigter, Heyneke Meyer, hom wou kies, maar daar is besluit om eerder sy chroniese probleem met hartkloppings eens en vir altyd uit die weg te ruim.
“Beast het atriale fibrillasie, wat hy al etlike kere vantevore gehad het. Dis nie lewensgevaarlik nie en hy kan daarmee speel,” het die Bokke se spandokter, Craig Roberts, verduidelik.
“Beast sal egter Kaap toe gaan vir ’n klein prosedure waar hulle die senuweeselle wat die hartkloppings veroorsaak, isoleer en uitwis. Hopelik sal die probleem dan nie weer kop uitsteek nie.
“Dit word deur ’n kateter in ’n aar gedoen en gaan op na sy hart om die plekke te vind wat die probleem veroorsaak en wis dit dan met hoëfrekwensiegolwe uit. Dis ’n baie klein prosedure.
“Ons het ná ’n gesprek met Beast besluit dat dit veral in dié laat stadium van die seisoen sin maak om hom huis toe te stuur om dit uit te sorteer. Hy sal ook ná die prosedure vir vier tot vyf weke moet rus.”
Meyer meen Mtawarira sal nie op sy beste wees as daar nou van hom verwag word om te speel nie.
“Beast is een van ons sleutelspelers, ’n leier en sielkundig taai. Daar is egter altyd die risiko dat die probleem op die aand voor ’n wedstryd weer kan kop uitsteek,” het Meyer gesê.
“Dit pla uiteraard vir Beast en dit sal in sy agterkop wees.
“Selfs al is dit nie ernstig nie, wil ek nie risiko’s neem nie. Ek wil spelers op die veld hê wat heeltemal gefokus is.
“Beast wil die probleem ook só gou moontlik uitstryk en gebruik boonop medikasie wat jou soms tam maak. Dis beter vir hom om huis toe te gaan en die emosionele ondersteuning van sy familie te hê.
“Ek wil ook nie hê die span moet senuweeagtig wees nie. Die span kom eerste en in dié geval doen ons wat die beste vir die betrokke individu is.”
Mtawarira se afwesigheid kan beteken dat Gurthrö Steenkamp Saterdag die eerste keer vanjaar vir die Bokke speel.
Steenkamp speel deesdae vir die Franse klubspan Toulouse. Hy het hom verlede week by die Bokke in Ierland aangesluit, maar is vanweë ’n ligte skeet nie oorweeg nie.
Met oorgenoeg loskopstutte tot die Bokke se beskikking, het Meyer besluit om Mtawarira met die jong Westelike Provinsie-vaskopstut Frans Malherbe in die toergroep te vervang.
November 12th, 2012 at 23:58 SAST
3-2 vir Fed.
November 13th, 2012 at 00:02 SAST
@ bdb:
Yup ek kyk nou
November 13th, 2012 at 00:02 SAST
Ek groet eers, sien more.
November 13th, 2012 at 00:03 SAST
@ bdb:
Nag Bidi goed gaan
November 13th, 2012 at 03:34 SAST
Loose-head Prop
Matwarira(9)
CJvdL (1)
Hooker
Bismarck(4)
Strauss(6)
Tight-head Prop
Jannie(10)
Lock
Eben(9)
FvdM(1)
Lock
Juandre(6)
Bekker(4)
Flank
Coetzee(6)
Louw(4)
Flank
Alberts(8)
Potgieter(2)
Eighthman
Spies(3)
Keegan(1)
Alberts(1)
Vermeulen(5)
Scrumhalf
Hougaard(5)
Pienaar(5)
Flyhalf
Steyn(7)
Goosen(2)
Lambie(1)
Left Wing
Habana(5)
Mvovo(2)
Hougaard(3)
Inside Centre
F Steyn(6)
WO(1)
JdeV(3)
Outside Centre
JdeV(7)
Taute(3)
Right Wing
JPP(4)
Habana(4)
Hougaard(2)
Full Back
Zane(8)
Lambie(1)
Aplon(1)
Reserves
Wynand Olivier
Keegan Daniel
Flip van der Merwe
Ruan Pienaar
Adriaan Strauss
Werner Kruger
Wynand Olivier
Pat Lambie
Coenie Oosthuizen
Ruan Pienaar
Flip van der Merwe
Adriaan Strauss
Keegan Daniel
Ruan Pienaar
Flip van der Merwe
Ryan Kankowski
Adriaan Strauss
Werner Kruger
Adriaan Strauss
Pat Cilliers
Jacques Potgieter
Flip van der Merwe
Ruan Pienaar
JJ Engelbrecht
Flip van der Merwe
Ruan Pienaar
Keegan Daniel
Pat Cilliers
Tiaan Liebenberg
Pat Cilliers
Lwazi Mvovo
Francois Louw
Flip van der Merwe
Pat Lambie
Johan Goosen
Tiaan Liebenberg
Andries Bekker
Dean Greyling
Johan Goosen
Marcell Coetzee
Pat Lambie
Tiaan Liebenberg
Pat Lambie
Marcell Coetzee
Flip van der Merwe
Pat Cilliers
Tiaan Liebenberg
Elton Jantjies
Juan de Jongh
Elton Jantjies
Marcell Coetzee
Coenie Oosthuizen
Flip van der Merwe
Pat Lambie
Tiaan Liebenberg
Juan de Jongh
Pat Cilliers
Heinke van der Merwe
Marcell Coetzee
Flip van der Merwe
November 13th, 2012 at 03:39 SAST
@ superBul:
Sorry i forgot to sift the Reserves, Here is a shorter list
Adriaan Strauss(4)
Coenie Oosthuizen(2)
Dean Greyling(1)
Elton Jantjies(2)
Flip van der Merwe(9)
Francois Louw(1)
Heinke van der Merwe(1)
Jacques Potgieter(1)
JJ Engelbrecht(1)
Johan Goosen(2)
Juan de Jongh(2)
Keegan Daniel(3)
Lwazi Mvovo(1)
Marcell Coetzee(4)
Pat Cilliers(5)
Pat Lambie(5)
Ruan Pienaar(5)
Ryan Kankowski(1)
Tiaan Liebenberg(5)
Werner Kruger(2)
Wynand Olivier(2)
November 13th, 2012 at 03:57 SAST
With these players, why do we feel so sorry for HM, i will give my opinion about the players in this way , i compare them to what the best(ABs) can offer ,
S is same
B is better
F is far better and also not International in my opinion.
Loose-head Prop
Matwarira(9)S
CJvdL (1)B
Hooker
Bismarck(4)S
Strauss(6)S
Tight-head Prop
Jannie(10)S
Lock
Eben(9)S
FvdM(1)S
Lock
Juandre(6)S
Bekker(4)S
Flank
Coetzee(6)B
Louw(4)B
Flank
Alberts(8)B
Potgieter(2)F
Eighthman
Spies(3)S
Keegan(1)F
Alberts(1)B
Vermeulen(5)B
Scrumhalf
Hougaard(5)B
Pienaar(5)S
Flyhalf
Steyn(7)B
Goosen(2)F
Lambie(1)B
Left Wing
Habana(5)S/B
Mvovo(2)B
Hougaard(3)B
Inside Centre
F Steyn(6)B
WO(1)F
JdeV(3)B
Outside Centre
JdeV(7)B
Taute(3)F
Right Wing
JPP(4)S/B
Habana(4)S/B
Hougaard(2)B
Full Back
Zane(8)B
Lambie(1)B
Aplon(1)S
players are there or thereabout , really the fault must be somewhere else.
In his first 3 games HM only toyed with the No 15 position.
There was few team changes.
November 13th, 2012 at 06:31 SAST
Al wat ek vra is n decent game plan en geduld, continuity en n oop mind , dis nie Henecke Meyer se span nie. Hy het die mag, reg om enige ou te speel, so hy moet ook nou nie maak of HY rugby moet invent nie, hy moet vir ons wys hy het kennis , visie, en guts om hierdie wonderlike talent reg te gebruik.
Australie bring 18 jarige spelers in waarin hulle glo en die manne val dadelik in plek en speel goed, better, beste. Waarom moet ons die speler jare gee in die Springbokspan? Kies eenvoudig reg(Ja jy HM)en glo in jou speler. Jy weet nie hoe om jou man (Morne) nou terug te bring nie en ja ek weet jy glo nog in hom, jou management van Morne was swak. Jy moes hom vroeer laat gaan het of glad nie.
En wees nou vroeg vroeg n man en erken jou afrigtingspan kort bietjie innovasie en verbeelding. Kry iemand soos Sherrel Calder en kry daai offloads en skip passes, dummy runs ens in jou planne. oefen hulle dan nou in hierdie spanbou fase van jou, daarvoor is ek bereid om te wag.
November 13th, 2012 at 07:12 SAST
What happened to Genius Rassie? Is he still in the Land?
November 13th, 2012 at 07:22 SAST
Thats my little contribution for the day, now off to work. I have a great landscape to develop, i realized now i love hard landscaping part the most. Yes it is all the hard work and it takes a lot of sweat, but bring it on , i might have a bad back and old bones , but few will keep up with me.
Cheers
off course the bug brought me to my knees (bum) last week