wampum_ad_rugbytalk_09_08_21_001

75 Blou Bul Legendes

‘n Rugbylegende is volksbesit; iemand wat ver buite die grense van provinsialisme aanvaar en bewonder word. Noord-Transvaal en die Blou Bulle het van die wêreld se grootste rugbylegendes opgelewer.

Mens kan dadelik dink aan Frik du Preez, bekend vir die legendariese wedstryd waar hy sommer “gedrop, geplace en gescore” het. Herinneringe aan Naas Botha se taktiese skoppe, waar hy selfs kan spog met ‘n doelskop van die kantlyn af in ‘n amperse orkaan en stortreën. Joost van der Westhuizen met sy giftige breekslae van vaste fasette af en ook losskrums en losgemale sal menige rugby-ondersteuners bybly. En Victor Matfield wat wêreldrugby se lynstane oorheers het is maar enkeles wat in die merkwaardige boek voorkom.

Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en Bulls gespeel het.

Oor die skrywer:

Wim van der Berg is die uitvoerende redakteur van Blou, amptelike tydskrif van die Bulls en Blou Bulle. Hy is ‘n gesoute sportskrywer en outeur en het oor die afgelope 40 jaar bydraes vir verskeie koerante en tydskrifte gelewer. Hy het tot ouderdom 57 rugby gespeel; was ‘n senior klubskeidsregter; het op eersteliga-vlak afgerig; op komitees van verskeie klubs gedien; en was bestuurder en afrigter van provinsiale sewesspanne.

Hy het verskeie boeke gepubliseer: 150 jaar van Rugby in Suid-Afrika en Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby (albei ook in Engels); asook Great Moments in Currie Cup History. Hy was ook medeskrywer met Gerhard Burger van Blou Bulle: 70 Gloriejare (ook in Engels) en A Lion’s Tale.

Uitgewer: Lapa
Prys: R200-00

44 comments to 75 Blou Bul Legendes

  1. superBul
    November 6th, 2012 at 14:19 SAST

    I am sure no one have this book yet so let us see who you reckons is a Legend.

    I will start with a few obvious names, later on we can check if we could get them all. This is going to be a nostalgic trip for us , the true Blue supporters.

    1. Frik du Preez
    2. Robert die Preez
    3. Joost vd Westhuisen
    4. Naas Botha
    5. Pierre Spies (snr)
    6. Victor Matfield
    7. Bakkies Botha
    8. Tommie du Plessis
    9. Morne Steyn
    10. Pierre Edwards

  2. superBul
    November 6th, 2012 at 14:24 SAST

    11. Moaner van Heerden
    12. Louis Moolman
    13. Hansie Brewis
    14. Len Gerber
    15. Johan Heunis
    16. Uli Schmidt
    17. Gary Botha
    18. Ettiene Botha
    19. Thys Lourens
    20. Burger Geldenhuis.

    Wens ek weet hoe om videos te laai, as die Sharks musiek wil laai hoe lyk dit Bul ondersteuners kom ons wys bietjie die 10 beste videos van die Bulle.

  3. Cheetah4eva
    November 6th, 2012 at 15:53 SAST

    Tounge-Out 75 legends? The author must have gone way back to the original Roman Olympics to find so many Bulls legends. I can only think of about 10 Wink

    Ok, seriously, let me try add some names.

    21. Adolf Malan (lock)
    22. Reuben Kruger (actually a Vrystaat legend, that defected)
    23. Jan Lock
    24. Richard Bands
    25.

  4. Cheetah4eva
    November 6th, 2012 at 16:03 SAST

    25. Adriaan Richter (more of a legebd than Poeier Spies)
    26. Anton Leonard
    27. Jacques Olivier
    28. Heinrich Rodgers
    29. Gerbrand Grobler
    30. Pote Fourie
    31. Deon Oosthuisen
    32. Casper Steyn

  5. smallies
    November 6th, 2012 at 16:14 SAST

    uli boelie
    Naas
    Jan lock
    Jaques olivi4
    Vic
    BakkieS
    Fdp
    Joost
    Drikus hatting
    Gerbrant grobler

    En dan natuurlik die ouer garde

  6. 4man
    November 6th, 2012 at 16:19 SAST

    Thys Lourens
    Naas Botha
    Victor Matfield
    Tommy du Plessis
    Robert Proudfoot.
    Uli
    Pierre Spies Snr
    Bakkies
    Joost
    Fourie du P
    Louis Moolman
    These were the guys who the Kiwi’s feared…except Thys….he is included for leadership and Vasbyt.

  7. bdb
    November 6th, 2012 at 16:53 SAST

    Nog ‘n paar blou bul legendes

    Bullscot
    GrootBlouSmile
    Superbul
    Tripples
    Supa die Bloubul
    Durban Bul
    Blouste
    en sommer almal wat se naam ‘n Bul in het …..

  8. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 17:19 SAST

    Wim van der Berg, die Outeur van hierdie boek, sit Saterdag vir Saterdag saam met my in die Perslosie daar op Loftus, as en wanneer daar games aan is.

    Aangename man, sonder ‘n wilde dink van homself, anders as sommige ander joernaliste.

    Wim is ‘n bok vir sports, geniet ‘n goeie grappie en kan lekker party.

    Hy skryf meestal vir SAPA nou, en natuurlik ook vir Blou, die amptelike tydskrif van die Blou Bulle.

    Ek het sy boek Vrydag wat verby is gesien by die Blou Bul Makietie… en ou Wim was ook daar… en saam met ons was van die groot legendes soos Thys Lourens, Willie Kaths, Adolf Malan, Jacques Oliver… en ‘n hele klomp ander!

    Dit is en bly lekker om ‘n Bulondersteuner te wees!

  9. bdb
    November 6th, 2012 at 17:30 SAST

    Beste Bulle wat ek sien speel het, van die 1970′s tot vandag

    15) Heunis/Grobler
    14) Olivier/Spies
    13) Wagenaar/Claasen
    12) Wynand/Ettiene Botha
    11) Habana/Oosthuizen
    10) Naas/Morne/Hougaard
    9) FDP/Joost/Tommy

    8) Richter/Pote
    7) Danie R/Lamprecht
    6) Ruben/Thys
    5) Vic/Adolf
    4) Bakkies/Moaner/Mools
    3) Lock/Bands
    2) Uli/Kahts
    1) Rogers/Guthro

  10. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 17:51 SAST

    9 @ bdb:
    Nogal interessante keuses… en ek stem saam met hulle… maar….

    Wat van legendes soos:

    Chris Luther (heelagter)
    Pierre Edwards (heelagter)
    Robert du Preez (skrumskakel) – lekker lang aangee en sterk
    Theuns Stofberg (No 7 flank)
    Burger Geldenhuys (No 6 flank)
    John Williams (slot)
    Mof Myburg
    Frik du Preez

    … hel daar is so baie… maar kom ek volstaan eers met die korterige byvoegsel tot die lys van jou….

  11. bdb
    November 6th, 2012 at 17:52 SAST

    My bokspan van 1970′s af:

    15) Joubert
    14) Carel
    13) Danie
    12) Michael
    11) Habana
    10) Naas
    9) FDP

    8) Strauss
    7) Andre
    6) Ruben
    5) Vic
    4) Bakkies
    3) ?
    2) Uli
    1) Os

  12. smallies
    November 6th, 2012 at 17:53 SAST

    o ja my en chommie Frikkie Bosman

  13. bdb
    November 6th, 2012 at 17:54 SAST

    10: my span is van die 1970′s na Mof en Frik en oom Hansie se tyd.

    Eish ja, Burger Geldenhuys (groot hero gewees, ‘n ware Bul), Adri Geldenhuys, Krynauw Otto en nog baie meer !

  14. smallies
    November 6th, 2012 at 17:56 SAST

    @ bdb:
    Balie Swart

  15. smallies
    November 6th, 2012 at 18:02 SAST

    my beste bok span
    1 os
    2 smit
    3 Balie
    4bakkies
    5 vic
    6 ruben
    7 andre
    8 rassie
    9 joost
    10 naas
    11 reinach
    12 micheal
    13 danie
    14 carel
    15 jouba

  16. smallies
    November 6th, 2012 at 18:06 SAST

    @ smallies:
    Bench steyger otto uli juan fdp lem monty

  17. bdb
    November 6th, 2012 at 18:17 SAST

    15/16: ook goeie spanne

    Balie is ‘n goeie roep, Cobus Visagie was ook goed, ons het egter nie sulke goeie vaskoppe as wat ons goeie loskoppe gehad het nie.

    Nog ‘n goeie lostrio: Schalk Burger, Juan en Teichmann.

  18. bdb
    November 6th, 2012 at 18:18 SAST

    John Smit ons beste kaptein, maar die beste hakers wat ek sien speel het is Uli en Bismark.

  19. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 18:24 SAST

    Donner, ons het great loosies in SA en die Springbokke se rugby Geskiedenis gehad…

    Thys Lourens, Piet Greyling, Jan Ellis, Theuns Stofberg, Burger Geldenhuys, Jan Boland Coetzee, Rob Louw, Wynand Claasen, Morne du Plessis, Andre Venter, Juan Smith, Ruben Kruger… en dan raak ons nog nie eers aan deesdae se loosie helde nie….

  20. smallies
    November 6th, 2012 at 18:32 SAST

    @ grootblousmile:
    Tiaan strauss teichman krige jannie breed pienaar

  21. smallies
    November 6th, 2012 at 18:34 SAST

    beste vrystaat voory wouter hugo rampi stander en martiens le roux

  22. smallies
    November 6th, 2012 at 18:35 SAST

    beste bulls voory rogers uli jan lock

  23. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 18:47 SAST

    20 @ smallies:
    Ja, mens kan Tiaan Strauss & Gary Teichman byvoeg…

    Corné Krige sal ek nou nie juis GREAT noem nie, Sannie (huil op Ellispark) Breedt was ook nie GREAT nie.. en Francois Pienaar was ‘n beter kaptein as wat hy ‘n GREAT loosie was – sy roem begin en eindig vir my in die Wêreldbeker van 1995.

  24. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 18:52 SAST

    22 @ smallies:
    Heinrich Rogers en ek het saam law geswot op Tuks, ek en Adolf Malan het dieselfde tyd ge-Article in Pretoria… ek het ook Kriminologie saam met Naas Botha gehad, maar hy was nou nie juis ‘n uitstekende student nie… hehehe

    Uli, het ‘n Mediese Praktyk gehad in die Medikliniek, langs my Engen geboue in Silverton, Pretoria.

    Heinrich Rogers was nie so groot nie, maar hy was so sterk soos ‘n bees.
    Ou Adolf Malan is uit die Law uit in 2002, doen nou Eiendomsontwikkeling… en die lang man het ‘n lekker boepie aan hom.
    Naas Botha se vrou, Karin, was 2 jaar na my in matriek, selfde jaar as Jacques Olivier…. ek het al haar vriendinne gedate… hehehe. Sy is glo kwaai siek gewees ‘n ruk terug. Jacques Olivier het ‘n lekker bleskop nou.
    Wonder of Uli nog in Australië is, hy het mos soontoe emmigreer, klompie jare gelede.

  25. Stormersboy
    November 6th, 2012 at 19:13 SAST

    Bulls legends??

    Must be a small book

    Happy-Grin

  26. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 19:17 SAST

    25 @ Stormersboy:
    Only 75 Bulls legends discussed… old Wim van der Berg had to cut down drastically, otherwise it might have been 750 legends…

    The Blue Bulls Rugby Union celebrates their 75th birthday in 2013 (started in 1938, break-away from Transvaal), therefore I suppose the book was limited to 75 legends only.

  27. Stormersboy
    November 6th, 2012 at 19:23 SAST

    @ grootblousmile:
    So 75 legends for 75 years.

    Got it.

    :)

  28. superBul
    November 6th, 2012 at 19:45 SAST

    If i pick a Springbok team out of my favorite Bulls legends, make them young again, get the ghost of Oom Buurman van Zyl and co coach John Mitchel i am willing to put my house on it, no one would stand a chance. it might be Bulle 75-0 vs All Blacks.

    I might adjust but for starters how would you like to play against this team.

    Johan Heunis
    Ray Mordt
    Ettiene Botha
    John knox
    Bryan Habanna
    Naas Botha
    Tommy du Plessis
    Thys Burger
    Thys Lourens
    Piet Pretoruis
    Victor Matfield
    Bakkies Botha
    Os du Rand
    Uli Schmidt
    Daan du Plessis(k)

    Willie Khats
    Jan Oberholzer
    Richard Bands
    Frik du Preez (as flank/lock like Danie Rousouw)
    Moaner van Heerden
    Joost vd Westhuisen
    anyone of 10….

  29. Stormersboy
    November 6th, 2012 at 19:53 SAST

    @ superBul:
    Os Durandt a Bulls legend?

  30. superBul
    November 6th, 2012 at 19:59 SAST

    @ Stormersboy:
    he was with us and YES we respect legends

    While we are at it i would swap Piet Pretoruis for Ruben Kruger anytime

  31. Stormersboy
    November 6th, 2012 at 20:01 SAST

    @ superBul:
    He is a legend but I’m surprised that you would claim him as a Bulls legend.

  32. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 20:03 SAST

    29 @ Stormersboy:
    Os du Randt was with the Blue Bulls and the Bulls in 2000, by the way…

    I would not call him a Bulls legend though…

  33. smallies
    November 6th, 2012 at 20:11 SAST

    @ Stormersboy:
    Hy is gekweek in die vrystaat toe poach die bulls hom in 2000 flok sy knie totaal op en jaag hom toe weg na drie of vier games, dit het die puik dr’s in bloem amper drie jaar gevat om hom weer reg te kry

  34. superBul
    November 6th, 2012 at 20:11 SAST

    @ Stormersboy:
    yeah you right , i just bolstered my INVINCIBLE team a bit, Richard Bands could do the job, if they play the same position, i am not always sure if they can play both sides of a scrum.

  35. superBul
    November 6th, 2012 at 20:14 SAST

    @ smallies:
    ag ou poach mater, julle in die STAAT moet nou maar eenmaal besef MONEY makes the World tick. Enige ou sal n goue pond vat . Jy sal ook like om 4 maal meer pay te kry as wat jy nou kry.

  36. Stormersboy
    November 6th, 2012 at 20:15 SAST

    @ superBul:
    I would think that a front row of Jan Lock, Uli Schmidt and Heinrich Rodgers would be up to pretty much any opposition.

  37. smallies
    November 6th, 2012 at 20:17 SAST

    @ superBul:
    Nie as dit beteken ek moet terug trek sodom en gomorra toe nie….mind you ek wil nie in enige plek met meer as 300 mense bly nie….

  38. grootblousmile
    November 6th, 2012 at 20:31 SAST

    37 @ smallies:
    Flok, en dan is 275 van die 300 in jou dorp nog blerrie gevangenes in die flippen tjoekie wat jy oppas… hehehe

  39. superBul
    November 6th, 2012 at 20:34 SAST

    @ smallies:
    stem in n mate met jou saam, baie geleenthede gehad vir trek maar hier Op Hoedspruit kan hulle my maar begrawe. Die plek het alles wat ek begeer. Berge wat ek nog wil oorwin, slote wat ek nog wil stap. Net eenvoudig great. Ja ons het nou 2 lekker ware Hoedspruit dae agter die rug, seker sowat 40 grade, maar ek kyk nie eers meer na die temperatuur nie, drink net meer as dit vereis word… LOL

  40. McLook
    November 7th, 2012 at 11:44 SAST

    Here is 59 blue bull legends I could think of without trying too hard. Some actually got famous while playing for other provinces. I would say a true blue bull legend would be somebody who only played for the bulls. In that case my number would considerable smaller.

    Blue Bull legends

    1. Mof Myburg
    2. Frif du Preez
    3. Gys Pitzer
    4. Louis Muller
    5. Piet Uys
    6. Fonie du Plooy
    7. Erenst Dinkelmann
    8. Hansie Brewis
    9. Louis Schmidt
    10. Uli Schmidt
    11. Tonie Roux
    12. Thys Lourens
    13. John Williams
    14. Joost van der Westhuizen
    15. Naas Botha
    16. Ray Mordt
    17. Bryan Habana
    18. Pierre Edwards
    19. Johan Spies
    20. Pierre Spies (Snr)
    21. Pierre Spies (Jnr)
    22. Willem Stapelberg
    23. André van Staden
    24. Daan Retief
    25. Kleintjie Grobler
    26. Danie Craven
    27. Frannie Alberts
    28. Dirk de Vos
    29. Albie Bates
    30. Tommy du Plessis
    31. Christo Wagenaar
    32. Daan du Plessis
    33. Willie Katz
    34. Loius Moolman
    35. Theuns Stofberg
    36. Burger Geldenhuys
    37. Wynand Claassen
    38. Jaap Bekker
    39. Fourie du Preez (Snr)
    40. Fourie du Preez (Snr)
    41. Robert du Preez
    42. Ruben Kruger
    43. Thys Burger
    44. Victir Matfield
    45. Bakkies Botha
    46. Piston van Wyk
    47. Louis Strydom
    48. Tom van Vollenhoven
    49. Salty du Rand
    50. Nic Bezuidenhoudt
    51. Mannetjies Roux
    52. Corra Dirksen
    53. Moaner van Heerden
    54. Johan Heunis
    55. Frans Erasmus
    56. Adrian Richter
    57. Jaques Olivier
    58. Adolf Malan
    59. Johan Marais

  41. McLook
    November 7th, 2012 at 11:45 SAST

    @ McLook:
    Should be Victor Matfield of course. Damn typo’s

  42. Scrumdown
    November 7th, 2012 at 12:25 SAST

    @ McLook:
    Glad to see you included Tom van Vollenhoven.

    Doc Craven rated him as one of his greatest Springboks ever, despite only playing a handful of tests before defecting to League. (Spit, spit)

  43. Bullscot
    November 7th, 2012 at 18:01 SAST

    7 @ bdb:
    Dankie bdb you’re too kind, maybe more like legends in our own minds Happy-Grin

  44. Bullscot
    November 7th, 2012 at 18:04 SAST

    40 @ McLook:
    Good list McLook was wondering how long it would take for anyone to come up with the name Danie Craven, not sure it is general knowledge that he played for Northern Transvaal, for a long time I just thought he was a Stellenbosch and Province man.