The Junior Bok team to face England, in a must win encounter has been announced. Coach Dawie Theron, has taken a bold step, in retaining young pivot Pollard at 10.

The Junior Bok Team:

15. Dillyn Leyds (Western Province), 14. Paul Jordaan (KZN), 13. William Small-Smith (Vodacom Blue Bulls), 12. Jan Serfontein (Vodacom Blue Bulls), 11. Pat Howard (DHL Western Province), Handrè Pollard (DHL Western Province), 9.  Vian van der Watt (MTN Golden Lions), 8. Fabian Booysen (MTN Golden Lions), 7. Wiaan Liebenberg (Vodacom Blue Bulls, captain), 6. Shaun Adendorff (Vodacom Blue Bulls), 5. Ruan Botha (MTN Golden Lions), 4. Paul Willemse (MTN Golden Lions), 3. Oliver Kebble (DHL Western Province), 2. Jason Thomas (Vodacom Blue Bulls), 1. Steven Kitshoff (DHL Western Province)

Replacements:16. Mark Pretorius (MTN Golden Lions), 17. Allan Dell (KZN), 18. Pieter Steph du Toit (KZN), 19. Braam Steyn (KZN), 20. Abrie Griesel (Vodacom Blue Bulls), 21. Tony Jantjies (Vodacom Blue Bulls), 22. Tshotsho Mbovane (DHL Western Province), 23. Maks van Dyk (KZN).

13 Responses to JWC 2012: Junior Bok Team vs England

  • 2

    Halftyd, Iere 24 Italie 12

    Iere het sommer vinnig in 8 minute 3 driee gedruk, maar daarna het Italie beter gespeel.

    Log staan so op hierdie stadium:

    Eng 9 (64 punteverskil)
    Iere 9 (11)
    SA 6 (45)

    Nog een drie deur die Iere, dan moet ons die Engelse wen met ten minste 10 punte.

    Italië !

  • 3

    Na 50 minute, Iere het hul bonuspunt, 29-12

    Log:
    Iere 10 (16)
    Eng 9
    SA 6 (45)

    Nou moet die Italianers net keer dat die Iere nie ‘n groter punteverskil as ons kry nie. Soos die log nou is, moet ons dus die Engelse wen met 10 punte en sorg dat hul nie ‘n bonuspunt kry nie.

  • 4

    3: *&*^^% net toe ek dit skryf, druk die Iere weer, kan ons niks van die pissa nasie vra nie !

    punteverskil 23

    Keer pissas !

  • 5

    20 minute, die Iere kort nog 23 punte om ons punteverskil van 45 in te haal.

    Wag so bietjie, ek het iewers gehoor dat as twee spanne dieselfde log punte het, dan gaan die span deur wat gewen het toe die twee spanne gespeel het, is dit waar ?

    Beteken dit die Bokkies moet nou met ‘n bonuspunt wen vanaand, ongeag die punteverskil tussen ons en die Iere ?

    Weet iemand ?

  • 6

    41-12, punteverskil 28. Nog 15 minute oor.

  • 7

    Eish, hierdie pissas kan nie rugby speel om hul lewe te red nie. Moet bly by sokker, pissas en in operas sing, los die rugby vir die wat kan.

  • 8

    7: dink wel Pavarotti sou ‘n goeie stut uitgemaak het, dink net hoe pragtig sal hy die lynstaantekens kon sing.

  • 9

    4 minute oor, punteverskil nog steeds 28

  • 10

    5@ bdb:
    Dit gaan ‘n taai game wees vir die Bokkies teen Engeland, dink gaan moet net sorg dat hulle ver wen en bonus punte kry vir driee, en ook keer dat Engeland bonus punte kry. Maar as dit gaan oor wie vir wie gewen het sal dit moeilik wees as Bokkies vir Engeland met ‘n bonus punt wen maar Engeland kry ‘n bonus ook want dan sit almals met 10 punte en Engeland het Ierland gewen wat Bokkies gewen wat in daai scenario vir Engeland sal moet wen, in daai geval moet dit seker na punte verskil gaan, ek weet nie te ingewikkelend vir my Pondering

  • 11

    41-12 eindtelling.

    Het nou net gehoor die tv kommentator sê SA moet met bonuspunt wen om deur te gaan, ‘n gewone wen is nie genoeg nie.

    Log is nou
    Iere 10
    Eng 9
    SA 6

    Go Bokkies !

  • 12

    As al drie op 10 punte eindig, moet dit mos punteverskil wees, want elkeen het een keer verloor ?

    Dit beteken ons moet die Engelse dan met 10 of meer punte klop.

    Maklikste is eenvoudig om hul met ‘n bonuspunt te wen, dan het ons 11. Hulle kan dan een bonuspunt kry, nie meer nie.

  • 13

    hello almal
    wat sal die ideale uitslag vir die bokke wees vir die wedstryd tussen die franse en ozzies wat nou aan is?

Users Online

Total 18 users including 0 member, 18 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm