Former Springbok coach Peter de Villiers has launched his fiercest attack yet on New Zealand referee Bryce Lawrence, who officiated South Africa’s Rugby World Cup quarter-final loss to Australia last year.

Sport24

The Springboks bowed out of the tournament with a narrow 11-9 defeat, despite enjoying three-quarters of possession.

De Villiers told the Times Live website he’s struggling forgive the man who may well have cost him his job as Bok coach.

De Villiers decribes Lawrence as being “cocky, arrogant and sly”.

“Bryce Lawrence makes, on average, six mistakes a game, which is a good average for a referee. In that game he made 48 mistakes, six of which were match-costing,” said De Villiers.

And De Villiers refuses to accept the apology the New Zealand referee offered afterwards.

“So, Bryce mumbled an apology to the world. This means nothing!

“Did he really apologise for exactly what he did? He needs to tell South Africa exactly what it is that he is apologising for.

“For match-fixing? For inefficiency? For what? How am I supposed to forgive him if I don’t know exactly what for?”

De Villiers also announced that his biography will soon hit stores.

It is written by rugby writer Gavin Rich and carries a foreword by former Springbok captain John Smit.

25 Responses to Div slates Bryce – Will you buy his book now?

  • 1

    Ag genade! Nie weer hierdie Bryce shit nie! Nes jy dink PdV kannie sy naam meer gatmaak nie, dan wys hy vir jou! Kan hy nie besef dat hy wat Div is, en sy aap-sistente GoldenDick verantwoordelik was vir ons ondergang daai dag nie? Teen halftyd was die skrif al teen die muur en kon almal sien dat Pocock met moord wegkom. Almal behalwe ons spelers en hul bestuurspan! Bryce was superkak ja. Maar ek sal daai dag nooit vergeet nie, want dis die dag wat ek die skaamste gekry het as ‘n Bok-ondersteuner. Ons het die wereld mooi gewys hoe dom-rugby gespeel word. Het behoorlik rooi gesien, nie oor Bryce nie, maar dat die 3 Stooges ons ‘n titel gekos het wat ons eintlik maklik kon verdedig het.

  • 2

    “For match-fixing? For inefficiency? For what? How am I supposed to forgive him if I don’t know exactly what for?”

    Ek support Peter se feelings ten volle. Een fout deur n ref kan better afrigters as Peter OOK destroy. So kom hou op om Peter te verneder en MAAK SEKER DAT SULKE REFEREEING NOOIT weer op n rugby veld gesien word nie. As jy ou Prof nie wil glo dat die ref , selfs nadat hyself erken het hy was verkeerd, die game in n unfair contest laat ontaart het nie moet jy maar tevrede wees met sulke tipe skeidregters. Jy verdien sulke tipe refereeing.

    Dit mag klink of ek nou n tirade op jou uithaal maar ek voel so vir enigeen wat skeidregters soos die nie verguis nie. Ek haat dit dat die game deur swak beslisings bepaal word en sal dit nooit kan aanvaar as maar OK nie, as deel van die spel nie. Ja refs maak foute maar daai game was Pocock alles toegelaat, PUNT. Die manne word baie goed betaal so hulle moet eenvoudig hul geld verdien of ver weg……waai.

    In daai game was die ref totaal uit lyn en ek sal my kar verwed dat as een van ons spelers dit durf waag het om soos Pocock te speel sou hy onmiddelik n geel kaart gekry het. Dit moes dalk maar gebeur het dan sou jy ook kon insien hoe die contest heeltemal verdraai is deur Bryce.

    As ons maar net erken dat die Springbokke geskroef is deur Bryce , sal Peter dalk berusting vind. Nou word hy maar net gemeet aan die feit dat hy uitgeval het in die kwart eindrondte.

  • 3

    PdV sal gemeet word aan sy swak rekord teen die 2 spanne teen wie die Springbokke gemeet word : die All Blacks en die Wallabies. Vergeet van die Leeus en Engeland en die wisselvallige Frankryk teen wie ons in elk geval omtrent nooit speel nie. Wallis? Siestog, dit sal ‘n jammer dag wees as die Bokke hulle-self begin meet teen daai klomp.
    Divvie se rekord spreek vanself : 45% van 11 toetse gewen vs NZ (5 tuis) en ‘n skamele 33% uit 11 vs Aus (6 tuis en 1 neutraal). Hy sal onthou word vir sy 63% wen rekord vs alle spanne. Swak vir ‘n man wat kon kies uit so baie en talentvolle spelers in SA.
    Die ventjie moes lankal gepos gewees het, lank voor die Wereldbeker.

  • 4

    I should have kept my trap shut. Everyone here knows by now how i feel about injustice and pointing ONE guy out as the villain.
    We all agreed at some time that worldwide the refereeing is not up to the level we expect from such highly rated and paid officials.
    Some action was taken against Bryce(not enough to my mind) and we all feel it was justified. Whether there was more sinister motives we will never know/hear from officially.

    The fact that Peters record turned out so bad is not acceptable, he had a better than 70% win ratio after his first 2 years and he did not bring us the results we wanted.
    I wont rate him as one of our best, he could have been if his loyalty did not blinded his thoughts.

  • 5

    Ek gee glad nie PdV alleen die skuld nie. Nie vir die QF nie en ook nie vir sy gemors-rekord nie. Onthou hy het vir GoldenDick gehad! Die ding is net ek dink hy moet maar stilbly oor Brycie. Hy kan nie rerig vingers wys nie, want hy was oor die 4 jaar net so onbeholpe soos hy. Die ge-moanery oor Bryce is nou al holgery, en die feit is dat die Bokke die QF nog steeds maklik moes gewen het. Maar soos Oom Boy Louw gese het, ‘looks at the scoreboard!’ As ons Hansie die Slang so maklik kon vergewe het, hoekom dan nie vir Bryce nie?

  • 6

    on the question of the book ..
    YES, i’d still buy it …. with MY hard earned money
    YES, i’d take the time to read it …. in MY precious time
    and
    YES, i’d would post extracts from the book on here … whether any of you bekak yourself or not!!

  • 7

    That Brycie boy messed up in the QF is without question. That our brains trust also messed up in that same game is also without question. What must be questioned is why Brycie boy was voted NZ ref of the year last year?

    I rest my case

  • 8

    rugbyprof @ 1
    ” Teen halftyd was die skrif al teen die muur en kon almal sien dat Pocock met moord wegkom. Almal behalwe ons spelers en hul bestuurspan!”
    ..
    ek verstaan nie … stem jy saam of stem jy nie saam dat pocock DEUR LAWRENCE TOEGELAAT was om negatief (kom ons noem dit maar net so) te speel en dat hy daarmee weggekom het? stem jy saam of stem jy nie saam nie dat enige ander ref onder DIESELFDE OMSTANDIGHEDE hom en dalk een of meer van sy spanmaats so ñ 10 minute “breather” sou gegee het? stem jy saam of stem jy nie saam nie dat ons wel NA halftyd ons spel so probeer verander het om te verhoed dat pocock dieselfde invloed op ons spel het en dat ons eie loosies meer op hom moes konsentreer as wat hulle op hul eie spel kon konsentreer?
    ek
    het dit voorheen gesê en ek sê dit weer … dit is geen ongeluk dat bryce lawrence eers die aus/ierland game gehad het en daarna die aus/sa game nie. hy het ñ job gehad om te doen, en hy het dit gedoen!!
    ..
    nou oor jou skaamte daai dag … was jy meer skaam as dae toe nz, engeland en aus ons scores soos 53-16, 49-0 ens gegee het? was jy meer skaam as daai dag toe na ñ loesing van 0-49 teen aus, ons spelers soos habana, matfield ens met moerse smiles op hul gesigte die aussies gelukgewens het? ek was beslis nie daai dag skaam vir my spelers wat 110% op daai veld gegee het nie,
    maar
    wel skaam dat ek in ñ vorige era ñ nz ondersteuner was!!

  • 9

    lions @ 7
    exactly
    any other rugby nations (after a shambles like that) wouldve voted for someone else (even if the rugbyworldcup matches WERE NOT considered)
    everyone
    except the arrogant kiwis!!

  • 10

    One wonders if the book will be in English, Afrikaans or Divspeak?

  • 11

    As ek Snor se boek persent kry (want ek sal hom nie self koop nie), sal ek hom darem nie weggee nie, maar ek sal ook nie moeite doen om hom te lees nie.

    Hy sal maar tussen die FHM’s en PC Magazines onder my kantoorkoffietafel beland…

  • 12

    Ashley wrote:

    nou oor jou skaamte daai dag …

    ek was glad nie skaam daai dag nie , net de bliksem in omdat ons so blatant beroof was.

    Ja ou ASH ek sal die ou vriendelike Peter maar altyd beskerm en onthou hoe rustig ons rugby toneel was met sy verhouding met die publiek sy base en die ministers van sport.

    Hoop van harte my ou blou bul gunsteling afrigter kry ook soveel reg met die ministers.

  • 13

    super @ 12
    daai skaamte-stukkie was vir die prof
    ..
    oor heyneke … hoop beslis so!!

  • 14

    gbs @ 11
    hoekom wil jy dit nie lees nie?
    miskien vir dieselfde rede dat ek nog nooit jw se “in black and white” gelees het nie?
    eks ten minste eerlik … ekt nog nooit die moed gehad om dit op te tel nie:
    1. omdat ek glad nie ñ voorstander van ou jake was nie
    2. omdat ek weet dat wanneer ek die boek gaan lees, ek dinge uit SY OOGPUNT uit sal MOET BEGIN sien!! (weet nie regtig of ek daarvoor kans sien nie, lol)
    #2 wys net weer hoe stupid mens soms kan wees … liewer soos ñ volstruis met sy kop in (sy?) gat as om jou viewpoint the change!! Whistling

  • 15

    14 @ Ashley:
    Ek het bloot nie tyd om twak te lees nie!

  • 16

    gbs @ 14
    hoe weet jy wat die kwaliteit vd leesstof gaan wees as niemand nog ñ copy daarvan gesien het nie?

  • 17

    16 @ Ashley:
    Flokkit… as niemand sy perskonferensies kon verstaan nie, sal die boek ook maar kakkerig wees, al het iemand anders dit vir hom geskrywe.

    Eerlikwaar, ek was super moeg vir die dom shit wat hy kwytgeraak het… om nog dom shit te lees.

  • 18

    gbs @ 17
    die werk van iemand met ondervinding van outobiografieë skryf,
    is
    juis om die gedagtes van die persoon oor wie hy skryf,
    op ñ SINVOLLE
    GENOTVOLLE
    en
    LEERSAME wyse neer te pen!!
    anders kon EK dit ook mos maar geskryf het!!

  • 19

    #18
    dit is ook om
    ñ kant vd persoon se persoonlikheid wat mense nie altyd raaksien nie, na vore te bring.
    in die geval van sportpersoonlikhede bring hy/sy die “behind the scenes” momente van beide hoogtepunte en laagtepunte na vore ens ens ens

  • 20

    sal graag wil weet wat sy gevoel oor die seksskandaal en die hantering deur die media daarvan was … dit was ñ laagtepunt in sarugby en niks anders as ñ heksejag nie … iets wat my gegrief het (en nog steeds grief)!!!

  • 21

    20: stem, weet nie hoekom mense tot sulke lae taktiek daal nie.

  • 22

    @ Ashley: die skaamte in die QF was weens die besef dat ons maklik moes wen, maar deur ons blindgeid om aan te pas en in Pocock en Bryce se hande te speel, te gaan staan en verloor.
    Met die 02, 03 en 06 nederlae was dit ‘n heel ander storie : ons het eenvoudig teen goeie spanne verloor!
    Nie moeilik om te verstaan, so moenie so opgewerk raak nie.

  • 23

    @ Ashley:
    Gelukkig stem ons saam oor Jake the Snake. 🙂

  • 24

    rugbyprof @ 22
    ja, met 1. al daai balbesit en 2. al die tyd wat ons in die aussies se gebied was, moes ons verseker wen,
    maar
    as mens net na 1. en 2. kyk, neem jy aan dat die speelveld andersins gelyk was …. dit was nie!!
    nou, ek dink die grootste besprekingspunt gaan oor of ons ondanks bryce se invloed, nie tog steeds moes gewen het nie … ek is van die uitgangspunt dat hy nie per ongeluk daai game gekry het, jy mag dalk voel dat hy net ñ afdag gehad het. ek voel dat bryce ons ontneem het daarvan om d 1ste span te word om die wereldbeker te verdedig, jy mag voel die skuld by die deur van pdv en sy hulpafrigters gelê moet word.

    ek dink ons kan wel met veiligheid aanneem dat ons seker nooit oor bogenoemde gaan saamstem nie!!
    o, en nee, ekt my nie rerig opgewerk nie,
    maar ja, dis nog steeds ñ teer puntjie by my!!

  • 25

    prof @ 23
    onthou ekt gesê “hy WAS nooit eintlik ñ voorstander van jake nie,
    maar het met die hulp van hindsight darem meer respek vir d ou en sy metodes gekry!! lol

Users Online

Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm