Cheetahs prop Coenie Oosthuizen, has allegedly been involved in another scuffle at a club, Barba’s in Bloemfontein.
An article in todays Volksblad, has reported a fistfight involving “injured” Cheetahs prop Coenie Oosthuizen.
If true, it would be the second reported scuffle involving Coenie, which is unfortunate to say the least!
He should get counselling to sort out these seemingly overly aggresive behaviour. It’s always sad to see professional players getting involved in stuff like this. Yes, they are all young men, but the public spotlight is on them. If it was anybody else, it woukldn’t even be reported, but as a recognised sportsman, you can’t tarnish your image like this.
February 21st, 2012 at 08:45 SAST
Oh Boy!! The testerone is really flowing early this year. In another article in today’s Beeld newspaper, it is reported that Blue Bulls (he wasn’t wearing pink, it was a home scuffle lol) CJ Stander, decked team mate Adri Jacobs, at a cricket match. this after Jacobs used foul language in front of ladies.
Now if Jacobs had worn his pink jersey, a chivalrous guy like Stander wouldn’t have decked his buddy, but he may have biatch slapped him! bwahahaaaa.
February 21st, 2012 at 10:28 SAST
O gaats Coenie….hou kop en bly koel man!…ons het jou nodig.
February 21st, 2012 at 10:53 SAST
sometime a man’s got to do what a man’s got to do
February 21st, 2012 at 10:58 SAST
Wat het Langenhoven gesê: moenie terugslaan nie …. slaan eerste !
February 21st, 2012 at 11:19 SAST
Dumb move Coenie. At least he hasn’t cut his arm / hand though.
February 21st, 2012 at 12:04 SAST
Lol, loskoppie, jy’s reg, die mielieboer slaan met die vuis, stoot nie deur die ruit nie lol
February 21st, 2012 at 12:10 SAST
5 @ Loosehead:
You know, yesterday you alluded to the fact that Dewald Potgieter might have been pissed at the time he cut his hand…
Tell me, is it fair now to allude that Coenie had boozed it up?
I guess not, so I won’t.
Like I said yesterday, assumption is the mother of all farkups!
February 21st, 2012 at 12:49 SAST
7@ grootblousmile:
Coenie was pissed for sure.
Bok-stut swaai glo vuiste by Bfn-kuierplek
2012-02-20 22:53
Artikelopsies Deel Kry Volksblad op
Die Springbok- en Cheetahs-stut Coenie Oosthuizen wat na bewering Vrydagaand in ’n bakleiery buite ’n kuierplek in Tweedelaan in Bloemfontein betrokke was. Foto: Maradine Whitehorn
Foto’s · Lesersfoto’s · Volksblad in Foto’s
Stuur vir ons jou foto’s · Stuur vir ons jou foto’s
Pieter Steyn
DIE Springbok- en Cheetahs-stut Coenie Oosthuizen was na bewering wéér in ’n bakleiery betrokke.
Na verneem word, het twee mans ’n woordewisseling gehad en Oosthuizen het na bewering ongenooid nader gestaan en aan een van die mans geruk en pluk.
“Hy het my gestamp en gesê hy sal my doodp**s. Hy het dit al voorheen ook gedoen.”
Volksblad het in 2009 berig oor ’n bakleiery waarby Oosthuizen ook betrokke was en toe na bewering ’n jong student se kakebeen afgeslaan het. Oosthuizen het dit destyds ontken.
In die jongste voorval het die eienaar van die kuierplek Barba’s, in Tweedelaan, glo twee mans uitgejaag en hulle het uit die kuierplek gestap.
Een van hulle vertel: “Ons was skaars by die ingang uit, toe Coenie van agter kom en my vriend slaan. Toe dié val, het Coenie bo-op hom gesit en aangehou slaan.”
Die Cheetahs-heelagter, Hennie Daniller, het glo die hele petalje gade geslaan, maar nie deelgeneem nie.
Ná die beweerde voorval het Oosthuizen glo in sy motor geklim en gery.
Die 23-jarige wat aangerand is, is oorspronklik van Bloemfontein, maar woon deesdae in Pretoria.
“Ek sal regstappe oorweeg nadat ek videomateriaal van Barba’s onder oë gehad het.”
Mnr. Michael Horak, hulpafrigter van die Cheetahs, het gister gesê nie hy of die unie dra kennis van die voorval nie.
“Ons kry nie vir Coenie in die hande nie.”
Mnr. Mario Kleovoulou, eienaar van Barba’s, het nie teen druktyd op boodskappe gereageer nie.
- Volksblad
Doodp**s! Oh how I miss Bloemfontein!
February 21st, 2012 at 12:55 SAST
Ha Ha Loskoppie, is in top form again!
February 21st, 2012 at 13:02 SAST
9@ Cheetah4eva:
I have had many a beer at Barba’s. There were always fights. The Greek and Porra patrons were always lank aggressive. There was one ou Johnny Kleovoulou [ must be related to the owner] who was forever fighting.
February 21st, 2012 at 13:16 SAST
@ Loosehead:
daai klomp porras en grieke het bekend gestaan as die family,hulle het een aand hulle luck op die kampus ook getraai…..hulle is amper dood geslaan…
February 21st, 2012 at 13:19 SAST
The moral of the story is! Moenie jou lyf miskruier hou op die Cheetahs se turf nie!
February 21st, 2012 at 13:21 SAST
11@ smallies72:
Ons het hulle by The Sports Bar [ was eers Zola's] een aand hard en aanhoudend geslaan.
February 21st, 2012 at 13:32 SAST
@ Loosehead:
flokkers het my by arthur’s oorval agt van hulle en little old me,it wasssss not nice
February 21st, 2012 at 13:44 SAST
14@ smallies72:
Arthur’s? Waar was dit?
February 21st, 2012 at 13:47 SAST
@ Loosehead:
in daai hotel langs die spur in die middestad se basement gewees
February 21st, 2012 at 13:55 SAST
Ek sê altyd, ‘n ou word NOOIT (of feitlik amper nooit) heel onskuldig gemoer nie.
Daar is altyd ‘n spark wat aanleiding gee tot ‘n moerdery… altyd!
… al is dit net een of 2 verkeerde woorde deur jouself of jou girl of jou pel, of per ongeluk na die ou se girl se boude gekyk of per ongeluk die ou se drankie laat mors of watookal….
Daar is ALTYD iets wat die lont aansteek….
February 21st, 2012 at 14:09 SAST
.. ek moet bysê… ek het nog nooit PER ONGELUK na ‘n girl se boude gekyk nie….. hehehehe
February 21st, 2012 at 14:13 SAST
16@ smallies72:
Was dit nie eers Reds genoem nie?
February 21st, 2012 at 17:01 SAST
n Handvol Parabats van 1 Vlakskerm het daai familie ook goed pakslae gegee een aand.
February 21st, 2012 at 17:02 SAST
@ bos_otter:
lol…Valskerm ek meen
February 21st, 2012 at 17:45 SAST
Another “injured” player, out on the piss, and looking for k@k! (And now he’s uncontactable! LOL.)
Are the Cheetahs gonna contract pisscat Danny Cipriani as well?
February 21st, 2012 at 18:59 SAST
22@ Scrumdown:
Away with you, Lions supporter!