SANZAR have released the match officials for the fourteenth Round of the 2011 Super Rugby tournament and Steve Walsh has been replaced.

Walsh has not fully recovered from his calf injury and has been replaced by Keith Brown for this weekend’s big clash between the Blues and the Stormers in Auckland.

The confirmed Round 14 appointments are:

Friday 20 May

Blues vs Stormers, Auckland
Referee: Keith Brown
Ass. Ref. 1: Glen Jackson
Ass. Ref. 2: Richard Kelly
TMO: Ben Skeen

Saturday 21 May

Crusaders vs Chiefs, Napier
Referee: Stuart Dickinson
Ass. Ref. 1: Garratt Williamson
Ass. Ref. 2: Chris Pollock
TMO: Nick Briant

Waratahs vs Lions, Sydney
Referee: Marius Jonker
Ass. Ref. 1: Angus Gardner
Ass. Ref. 2: James Leckie
TMO: Matt Goddard

Force vs Brumbies, Perth
Referee: Ian Smith
Ass. Ref. 1: Nathan Pearce
Ass. Ref. 2: Julian Pritchard
TMO: George Ayoub

Cheetahs vs Rebels, Bloemfontein
Referee: Pro Legoete
Ass. Ref. 1: Joey Salmans
Ass. Ref. 2: Cobus Wessels
TMO: Shaun Veldsman

Sharks vs Bulls, Durban
Referee: Bryce Lawrence
Ass. Ref. 1: Mark Lawrence
Ass. Ref. 2: Christie du Preez
TMO: Johan Meuwesen

76 Responses to Super Rugby: Match Officials – Week 14

  • 61

    Ek sien daar is grooooooooooooooot baklei tussen die DP en die ANC oor “Oop Toilette”.

    Hulle fight nou letterlik dat die kak spat… hehehe

    Laat my terugdink aan my tyd innie Weermag… as mens vir lank genoeg bos toe gaan, en die kamp moet staan vir ‘n wyle, het hulle altyd “Pislelies” en “Go Carts” gebou… vir die kere wat mens die natuur moet naderroep.

    Daai Go Carts was so langs mekaar gebou in ‘n ry… dan chat jy maar met die ou langs jou wat ook kreun…. geen afskortings tussenin nie. Goeie ou dae, daai.

  • 62

    60@ bdb:
    Ja, verbeterde lyne, op skoon drade… en dalk kan hulle vir die wis en onwis jou ADSL kaart in die sentrale ook omruil. Sterkte met DIE verduideliking aan die spastiese klomp, hulle het nog NOOIT in hulle lewe gehoor van Ping of Packet Loss en Jitter nie!

    Die ouens kom gewoonlik na jou perseel en koppel ‘n “Tone” masjientjie aan jou lyn en as hy reg skree is hulle tevrede…. maar hulle gee min aandag aan die “Noise” op jou lyn. Hulle dink… dit werk mos, WTF!

  • 63

    62: laaste vraag, maak die soort modem wat jy gebruik ‘n verskil of nie ?

  • 64

    63@ bdb:
    Natuurlik!

    Mens kan met ‘n ou Volksie ook van punt A na punt B beweeg, dis net lekkerder om met ‘n nuwe BMW anderkant uit te kom. Modems is ook maar so… goeies en slegtes, ekself verkies Edimax Modem/Routers… maar dis nie wat Telkom verskaf nie… hulle het Zyxel en die Mega goeters en farktup Marconi toerusting. Zyxel is nie sleg nie.

  • 65

    super @ 59
    ek probeer my bes, lol

  • 66

    grootblousmile wrote:

    Die ouens kom gewoonlik na jou perseel en koppel ‘n “Tone” masjientjie aan jou lyn en as hy reg skree is hulle tevrede

    Bhahahahahahaha hoe laat jy my nou terug verlang. Man mens kon sweer jy het jare vir hulle gewerk. Jy moet regstaan as ek daai maand by jou kom bly :LOL: vir opleiding wil ek al die goed mooi leer. :GRIN:

  • 67

    66@ superBul:
    Ek staan reg…

    Is ek enigsins verkeerd as ek sê die ouens het oor die algemeen GEEN benul oor kwalitiet van lyne nie… hy moet net freegin werk.

  • 68

    ok ouens
    eks uit
    cheers!!

  • 69

    68@ Ashley:
    Cheers Asbakkie…. bliksem so paar Kaapse All Blacks supporters vir ons, toe man!

  • 70

    68: werk ook nie ‘n sekond langer as 5 uur nie, is jy in die staatsdiens ? Mooi aand, Sonny Bill Washley !

  • 71

    Naand almal. Pop net gou in om hello te se. So besig by die werk het skaars kans om op te log en n bietjie te kom chat met julle!!

  • 72

    71@ Durban Bulle:
    Hello jong…. gaan jy Tank toe Saterdag?

  • 73

    Kan julle glo, dit reen al weer hier in die Panne….

    …. en vanoggend het ons ‘n ligte aardbewing hier gehad, so 07:15… ek lê toe mos nog onder die velle daai tyd, en voel so vinnige rumble onder die grond deur hardloop.

    Dit was op die nuus oor die radio later, blykbaar so 2 punte op die skaal gewees…

  • 74

    73: dalk was dit iets wat jy gisteraand ge-eet het ?

  • 75

    74@ bdb:
    Kyk, ek is verantwoordelik vir baie goed, maar daai ene wassie een van hulle nie

  • 76

    bdb @ 70
    😆

Users Online

Total 16 users including 0 member, 16 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm