Almal kla altyd oor provinsies wat spelers koop en steel by ander provinsies, maar kyk ‘n bietjie wie speel deesdae waar.. 

 Hieronder volg ‘n stukkie interessante statistiek van al die spelers wat in Saterdag se Currie Beker Finaal gaan speel.  Julle sal oplet dat slegs 3 spelers in beide spanne “born and raised” in hul onderskeie provinsies is.  Vir die Bulls is dit slegs Fourie Du Preez, Pierre Spies en Victor Matfield wat in BlouBul land gebore is en daar skool gegaan het en vir die Cheetahs is dit slegs Heinrich Brussow, Adriaan Strauss en Wian du Preez.

Kyk gerus ook hoeveel spelers wat in die SuidKaap (WP, Boland en SWD) gebore is of skoolgegaan het speel Saterdag in die finaal.

Blue Bulls:

Zane Kirchner: born – George (South Western Districts); school – PW Botha (South Western Districts)

François Hougaard: born – Paarl (Western Province); school – Paul Roos (Western Province)

Jaco Pretorius: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Randburg (Golden Lions)

Wynand Olivier: born – Welkom (Griffons); school – Affies (Blue Bulls)

Bryan Habana: born – Johannesburg (Golden Lions); school –  KES (Golden Lions)

Morné Steyn: born – Bellville, Cape Town (Western Province); school – Sand du Plessis, Bloemfontein (Free State)

Fourie du Preez: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Affies (Blue Bulls)

Pierre Spies: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Affies (Blue Bulls)

Dewald Potgieter: born – Port Elizabeth (Eastern Province); school – Daniël Pienaar, Uitenhage (Eastern Province)

Deon Stegmann: born – Cradock (Eastern Province); school – Grey College (Free State)

Victor Matfield: born – Polokwane (previously Pietersburg) (Blue Bulls); school – Pietersburg (Blue Bulls)

Bakkies Botha: born – Newcastle (KwaZulu Natal); school – HTS Vereeniging (Valke)/HTS Middelburg (Mpumalanga)

Werner Kruger: born – Kemptonpark (Valke); school – Kemptonpark (Valke)

Derick Kuün: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Affies (Blue Bulls)

Gürthro Steenkamp: born – Paarl (Western Province); school – Paarl Boys’ High (Western Province)

Bandise Maku: born – King William’s Town (Border); school – Dale (Border)

Rossouw de Klerk: born – Vredenburg (Boland); school – Paarl Gim (Western Province)

Danie Rossouw: born – Sabie (Mpumalanga); school – Rob Ferreira (Mpumalanga)

Pedrie Wannenburg: born – Nelspruit (Mpumalanga); school – Oakdale (South Western Districts)

Heini Adams: born – Worcester (Boland); school – Esselen Park, Worcester (Boland)

Burton Francis: born – Paarl (Western Province); school – Klein Nederburg, Paarl (Western Province)

Gerhard van den Heever: born – Bloemfontein (Free State); school – Affies (Blue Bulls)

Free State Cheetahs:

Hennie Daniller: born – Cape Town (Western Province); school – Paarl Gim (Western Province)

Lionel Mapoe: born – Port Elizabeth (Eastern Province); school – Fichardtpark, Bloemfontein (Free State)

Corné Uys: born – Bredasdorp (Boland); school – Bredasdorp (Boland)

Meyer Bosman: born – Bethlehem (Griffons); school – Oakdale (South Western Districts)

Danwel Demas: born – Paarl (Western Province); school – New Orleans, Paarl (Western Province)

Jacques-Louis Potgieter: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Affies (Blue Bulls)

JP Joubert: born – Port Elizabeth (Eastern Province); school – Framesby, Port Elizabeth (Eastern Province)

Ashley Johnson: born – Wynberg, Cape Town (Western Province); school – Paarl Gim (Western Province)

Frans Viljoen: born – Ficksburg (Griffons); school – Grey College (Free State)

Heinrich Brüssow: born – Bloemfontein (Free State); school – Grey College (Free State)

David de Villiers: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Empangeni (KwaZulu Natal))

Nico Breedt: born – Johannesburg (Golden Lions); school – Kearsney (KwaZulu Natal))

WP Nel: born – Loeriesfontein (Boland); school – Drostdy, Worcester (Boland)

Adriaan Strauss: born – Bloemfontein (Free State); school – Grey College (Free State)

Wian du Preez.: born – Bloemfontein (Free State); school – Grey College (Free State)

Richardt Strauss: born – Pretoria (Blue Bulls); school – Grey College (Free State)

Coenie Oosthuizen: born – Potchefstroom (Leopards); school – Grey College (Free State)

Izak van der Westhuizen: born – Kimberley (Griquas); school – Diamantveld, Kimberley (Griquas)

Kabamba Floors: born – Oudtshoorn (South Western Districts); school – Morestêr, Oudtshoorn (South Western Districts)

Tewis de Bruyn: born – Hoopstad (Free State); school – Grey College (Free State)

Louis Strydom: born –  Welkom (Griffons); school – HTS Welkom (Griffons)

Fabian Juries: born – Grahamstown (Eastern Province); school –  Kingswood (Eastern Province)

Stats verky vanaf rugby365.com

180 Responses to Wie steel by wie??

  • 151

    #147 😆 bdb

  • 152

    bdb @ 150
    spesiaal vir jou my vriend
    kon ongelukkig nie die afrikaanse weergawe kry nie
    ….
    Hoe di Hollanders di Kaap ingeneem het
    Fertel deur ou Danster, ‘n Grikwa

    Myn liwe basiis, glo fer my,
    So waar as waar di waarhyd is;
    Ons Grikwas het toen nog gebly
    Dáár waar di grote water is,
    Ja, ons wat Grikwas is.

    Een dag sit ons by di Plat Kop, –
    Jul Duusfolk roep hom nou di Kaap,
    ‘n Ding kom uit di water op,
    Daar waar di son al aand gaan slaap,
    ‘n Wit ding, nes ‘n skaap.

    Hy kom op uit diselfde gat,
    Waar saans di son steek weg syn kop,
    Eers was hy klyn en laag en plat;
    Ons kyk en kyk; hy rys syn kop
    En rys al hoger op.

    Di ding kom nader, hy word groot;
    Ons Grikwas kom toen by makaar;
    Ons raak al sutjiis in di nood;
    Di ding di lyk mos reg-reg naar;
    Ja, basiis, dis so waar.

    Ons hou toen raad, en ons hou raad;
    Party flug bang bang na di krans;
    En hy wat Kiwiit was word kwaad,
    En sê: “Jul’s gek! Dit is ‘n gans!
    ‘n Grote watergans!”

    Ons sê toen: “Ja,” want hy is mos,
    Kaptyn mos, hy wat Kiwiit is;
    Hy roer syn kop nes ‘n foor-os,
    Toen hy ons sê wat dat dit is,
    Ja, hy wat Kiwiit is.

    En ons wat Grikwas was, ons kyk,
    Ons kyk, di ding word banja groot;
    En altyd leliker hy lyk;
    Ons word nou reg-reg in di nood;
    Ons denk ons moet nou dood.

    Toen fou di ding syn flerke op,
    En hy gé klyntjiis af een kant;
    En ons hou toen fer hom mar dop,
    Hy gé meer klyntjiis, ander kant,
    Hul sak af o’er di rant.
    Ons kyk, ons kyk, wat Grikwas was,
    Ons siin di klyntjiis, en ons beef;
    Ons weet nou nog ni wat dit was;
    Dit lyk fer ons di ding di leef,
    Wat somar klyntjiis geef.

    Di klyntjiis kom, hul kom nou an,
    En ons wat Grikwas was, ons kyk,
    En in di klyntjiis sit Duusman,
    Wat naar en aardig fer ons lyk,
    Toen ons hul reg bekyk.

    Di Duusfolk kom, hul waai di doek,
    Hul waai, en wys di koperdraad;
    Hul wys di koper, waai di doek;
    Maak tekens, plek fan praat;
    Hul wys di koperdraad.

    En ons wat Grikwas was breng fet,
    Tamaai fet skaap en bok en bees:
    Hul gé ons klyn stuk koper net,
    Ons gé tamaai fet skaap en bees;
    Ons was nog dom gewees.

    En hul wat Duusfolk is, hul sê, –
    Dis waar wat Danster jul fertel, –
    Hul wys toen hul wil grond ook hê,
    So klyn mar nes ‘n beestefel, –
    Dis waar wat ek fertel.

    Hoor nou hoe skelm di Duusfolk is,
    Hul sny di fel in riimpiis rond.
    En net so lank as di riim is
    Sê hulle toen: dis hulle grond!
    Hul meet al in di rond.

    En ons wat Grikwas was loop weg,
    En ons hou raad, en ons hou raad;
    Ons maak toen plan ons wil nou feg:
    Want ons was nes ‘n slang so kwaad,
    En ons hou lang tyd raad.

    Mar foor ons met bakly begin,
    Daar laat di Duusfolk fat en loop;
    Hul kruip weer in di klyntjiis in;
    Di groot ding maak syn flerke oop
    Daar laat di Duusfolk loop.

    En ons wat Grikwas was ons sê:
    “Duusmanners! jul het ons gepirr!”
    En ons hou raad en ons o’erlê
    “Kom jul ooit in ons land weer hiir,
    Dan frek jul almal hiir!”

    En ons wat Grikwas was maak plan,
    Ons maak toen reg ons boog en pyl,
    Ons smeer di slang syn gif daaran,
    Ons slyp toen skerp di fuurklip byl,
    Wi Grikwa is, het pyl.

    En hy wat Duusman is bly weg!
    Di nuwe maan kom twaalfmaal weer;
    En ons wat Grikwas is wil feg;
    Mar Duusman hy kom nou ni weer;
    Hy weet glo, hy kry seer.

    En ons wat Grikwas was, ons wag,
    Ons kyk, en kyk, di ding moet kom;
    En wrintig, ja, ons kyk een dag,
    Ons siin hom uit di gat uit kom;
    Dis hy! ons ken fer hom.

    Ons sê: “Duusman! jy frek fan dag!
    Jou harslag, lewer, long moet waai!
    Hiir in di sand sal ons jou slag,
    En op di fuur jou fet uitbraai!
    Jou harslag moet nou waai!”

    Di ding fou weer syn flerke op,
    Hy gé weer klyntjiis af, een kant:
    En ons hou toen fer hom weer dop,
    Hy gé weer klyntjiis, ander kant,
    Hul sak af o’er di rant.

    Di klyntjiis kom, hul kom nou in.
    Di Duusfolk waai, hul waai di flag;
    Ons siin groot koper lê daar in;
    Ons Grikwas was toen bly, ons lag,
    En dog ons sal nou wag.

    En ons wat Grikwas was maak plan,
    Ons wil eers di groot koper kry;
    En dan frek jy net gou Duusman!
    Dan sal ons jou an riimpiis sny;
    Di Duiwel sal jou ry!

    Di Duusfolk maak toen tekens weer:
    Hul waai di doek, hul swaai di hand;
    Hul wys ons moet hul help di keer
    Groot koper uitsleep op di land,
    Daar op di droge sand.

    En hy wat wit mens is breng tou;
    Hy span ons in en skré toen: “Trek!
    En dan sal ons mooi handel nou!”
    En ons trap fas dat ons wou frek;
    Dis bo ons fuurmaakplek.

    Di Duusfolk skré, hul maak lawaai;
    Ons trek; hul steek fuur agter an; –
    Di Koper hoes; – di derrems waai;
    En in di lug di laaste man!
    Wat leef di hardloop wat hy kan.

    En hy wat Danster was en ek,
    Ons merk toen eers ons is gepiir;
    Ons hol tot hiirso by di plek;
    En fan di tyd af boer ons hiir,
    Hiir by di Grootrifiir.

  • 153

    o ek weet #152 is lank,
    maar
    dis verseker die moeite werd om te lees, hehehe

  • 154

    Ok now that i have read the article, their is no such thing as poaching from provinces cos everyone is from everywhere it seems, poaching is when our players play for other countries now, so lets pick on them and leave that exceptional and wonderful team called the SHARKSSSSSSSSSSSSSSS alone.

    Nice photo GBS, you somehow look respectable, dont know how you managed that lol, your wife looks lovely.

  • 155

    152: jy is ‘n digter van formaat ! 😉

  • 156

    #154 bwaaaaaaaaaaaaaaaahahahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa boompie

  • 157

    154: boomdrukker, haal net ‘exeptional and wonderful’ uit, dan stem ek saam met jou ! 🙂

  • 158

    155
    nee nee nee
    meer ñ spoeg en plakker van formaat!!
    die eer kom sj du toit toe!!

  • 159

    157 – bdb -if i left exceptional and wonderful out i would be telling a lie. 🙂 SHARKSSSSSSSSSSSSS am practiseing for next year.

  • 160

    anyway manne
    en manne-inne
    op daai noot is ek uit
    enjoy!!

  • 161

    Have you all gone to bed or something?
    Oh no, Boots and All is on tonight…… 🙁

  • 162

    Got client here, watching Boots & All inbetween…

    Grrrrrrrrr, farking client’s PC is a sick puppy !

  • 163

    GBS – Sell him a new one,tell him it’s terminal, then we can chat!! 🙂

  • 164

    What I meant to say is tell him his computer has had it, sell him a new one then get rid of him!! 😉

  • 165

    164@ Karlien – He’s an Architect… and ALLLLLLLLLLLL his drawings for alllllllllll his projects are on the PC…

  • 166

    That’s why I like a pen and paper!! You only have to worry about a fire or over zealous cleaner then! 🙂

  • 167

    Wat sê die manne op B&A, wie gaan wen ?

  • 168

    167: ek het nie gekyk nie BDB, so ek weet nie. Seker maar weer die ou stories: Ctahs is die gunstelinge, BB staan nie ‘n kans nie, bla bla bla …

  • 169

    bdb bulls are favourites

    btw its being said brussow is a done deal and going to sharks
    along with alberts mostert and ludick

    also strong talk of butch being back in durban in january

  • 170

    167@ BiDiBiDi – Naas sê Bulle 29 / 18, Nkumane sê Cheetahs 18 / 13, Bobby Stinkgat sê gelykop 17 / 17 en Just Darren sê Bulle gaan MAKLIK wen.

  • 171

    naand gbs broer ^5

  • 172

    171@ Tjarky_Fornever – Wat seg jy Ingelsman?

  • 173

    169@sharky_forever – I hope you are wrong about Brussow. It will be a big blow for South Africa, and the Cheetahs if Brussow ends up at the Sharks. Bulls are favorites but I don’t expect a cricket score, it’s going to be close with the Cheetahs. The Cheetahs will kill the Bulls come scrum-time, and will be in control on the ground… Could easily be another year for the White and Orange team, that said we outclass them by far in the backline.

  • 174

    van straaten it will be a blow to the cheetahs but not south africa

    if brussow left the country it would hurt SA

  • 175

    #172 stiil en jy broer?? is julle reg vir saterdag?? ek hoop vir jou part so

  • 176

    KingPaul,

    Ek wil net se hierdie was n hoogs interessante artikel, en mens kan lekker daaroor gesels. Jammer ek het nie gister tyd gehad om jou ordentlik te antwoord nie.
    Ek stem saam met jou dat die groter sportskole meer voordele bied (finansiele bystand, professionele afrigting, selfs oorsese toere, ens).
    MAAR, n mens staan verbaas as jy sien hoeveel van ons bekende spelers kom van die verre platteland af.
    En dit maak dit moeilik om te bepaal watter provinsie eintlik ‘kleimreg’ op so n speler het.
    Vat Stefan Terblanche van jou ou alma mater op Swellendam bv, SWD gespeel, daarna Springbok by Boland geword en tans by die Sharks.
    So, watter provinsie het hom nou eintlik ‘gemaak’?
    Kyk bietjie net na die volgende lysie van bekende spelers en waar hulle skoolgegegaan het (sommer uit my geheue gegryp, so hier daar mag n glipsie wees):

    Niel Hugo (Victoria-wes HS)
    WP Nel (Loeriesfontein….nie eens geweet daai skooltjie het n rugbyspan nie!)
    Gio Aplon (Hawston)
    Albert vd Berg (Vryburg HS)
    Piet Visagie en Johan de Bruyn (Reivilo HS…ek wed jou meeste mense weet nie eens waar Reivilo is nie! Ek het eendag spesiaal afgedraai en gaan soek na die plek, dis so klein as jy uitswaai vir n hoender dan ry jy die dorp mis…)
    Andre Joubert (Ladismith HS)
    Andre Snyman (Dundee HS)
    Danie Rossouw en Vleis Visagie (RF Witrivier)
    Joggie en Eben Jansen (Griekwastad)
    Ruaan Swanepoel (Diamandveld HS, Kb’ley)
    Danie Gerber (Despatch)
    Errol Tobias en Ashwin Willemse ( Swartberg HS, Caledon)
    Os du Randt en Gary Pagel (Adelaide HS)
    Breyten Paulse (Skurweberg, Ceres)
    Joggie Viljoen (Vanrhynsdorp HS)
    Frans Erasmus (Laingsburg HS)
    Tommie Laubscher en Ryno Benjamin (Vredenburg HS)
    Ricky Janarie (Hopefield Weston HS)
    Tiaan Strauss, Wickus Blaauw, Wickus Liebenberg (SWD), Kees Lansing en Bees Roux (Duineveld en Upington HS)
    ………
    en so kan ek vir jou hordes opnoem uit die plattelandse ‘klein skooltjies’.

    Daarteenoor het die volgende ‘groot skole’ die volgende aantal Bokspelers sedert 1992 gelewer:
    Grey 16
    Paarl Gim 9
    Affies 4
    Monument 4
    Paul Roos 4.
    Pretoria BH 2

    En ou GBS se beroemde Menlopark ook slegs 2, oa. Rudolph Strauli, hehehehehe!

    Maar soos ek gese het, interessante artikel. Mens kan lank bespiegel oor ‘wie steel by wie’.

  • 177

    En dan, daar is natuurlik n klomp bekende spelers wat in die destydse SWA gebore is (sommige het daar matriek gemaak) en later in die RSA provinsiale/Springbokkleure verwerf het, ouens soos –
    Kobus Wiese en sy broer Buys (WP-skole)
    Jaco Engels
    Percy Montgomery
    Jaques Burger
    Jan-Harm van Wyk
    Chris Badenhorst
    Hakkies Husselman
    Gerhardt Mans
    Swys Joubert
    Sean McCulley
    Jan Ellis
    Andre Markgraaf

    Waar hoort hulle?

    JD Moller en Vlok Cilliers (Carnarvon HS), maar in WP kleure gekry. So, hulle is WP-manne, of hoe?

  • 178

    176
    om aan te sluit by jou Pietman
    Al daai groot skole soos Parl Gim, Affies , Grey ens het talent scouts of graad 6 en 7 vlak wat die talentvolstes reeds daar werf. Tans kry die Hoer skole al die eer maar in werklikheid het daardie kind by die goed ingerigte Hoer skool reeds talent gewys iewers op Laerskool.

    Dan bring dit my by die ouers, ek dink dit is totaal irrelevant van waar die kind kom, party ouers trek baie ander weer minder, soms mag jy n kind vind wat by verskeie skole was op Laerskool vlak. Nou is dit ook so dat kinders op plaas skole van ouers wat op plase woon dalk sterker kan wees omrede hulle nog aktief werk op sommige plase.

    Vir my persoonlik sal ek graag die talent scouts die meeste eer wil gee. daar was al n paar uitsonderlike scouts wat talent van baie vroeg af raaksien.

    Maar op Provinsiale vlak dink ek die werklike sukses word behaal deur n coach wat WEET hoe om n span te bou. Nie talent en sterre opraap nie maar die ou wat sy “game plan” ken en die regte spelers DAARVOOR aankoop. Daar het Rassie eers reggekom toe hy Proudfoot begin gebruik het. Voor dit was hy in ontkenning en het hy die “light five” beskuldigings afgelag. Het hy voor Proudfoot nie so hardkoppig gewees nie kon hy dalk WP Nel gekoop het by Boland(hy kom mos van daar), ek is oortuig WP Nel sou graag wou speel vir WP.

    Dit is ook waar FL getoets gaan word , kan hy die regte manne op bring van junior vlak of gaan hy die regte manne aankoop om by SY game plan te werk. Ons sal wel sien hoe hy vaar in jaar drie.

  • 179

    superBul @178
    Netso!
    Ek glo Fourie du Preez en Pierre Spies sou Springbok gespeel het al was hulle nie op Affies nie, dis in hulle gene.
    Wynand Olivier was op Affies en het nie eerste span of Cravens gespeel in sy matriekjaar nie (beseer).
    Jaques Olivier (Menlopark) het tweede span gespeel op skool, eers in die weermag begin ontwikkel.
    Rassie jaag kuk aan, dit weet ons almal. Hy is n ‘gimmicky coach’….hy het Nokwe, Juries, WP Nel, Demas, Francois Hougaardt en vele ander laat glip, hy betaal liewer n miljoen vir daai Fijiaan voor hy sy eie Kaapse mense gebruik…..
    Wat dink jy sou van Joe Pietersen geword het as Conrad nie beseer was nie?
    Soos jy se, Rassie stel nie strukture op nie, hy wil alles regkoop, soos met daai Brumpies losskakel en Chris Jack….
    Rassie moet by Naka en Dawie gaan leer.

  • 180

    Daai coach van Griekwas lyk na n goeie coach. Ek was bitter teleurgesteld dat hulle nie deur was semis toe nie. Hulle sou dalk nog die lustelose Sharks ook geskud het.

Users Online

Total 17 users including 0 member, 17 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm