A Lions rugby player has allegedly bitten Francois Louw of Western Province in Saturday’s Curry Cup clash between the two teams in the Coketin. The Lions won the match 27-25.

Nobody had been cited by yesterday, but the South African Rugby Union’s legal manager, Christo Ferreira, confirmed an investigation was under way.

“The citing officer (Andy Prior) is waiting for additional footage,” said Ferreira.

Western Province coach Allister Coetzee was very unhappy with the incident.

“There are two bite marks on Francois’s forearm. It’s out of our control … it is clear on video,” said Coetzee.

“I can’t believe a player can stoop to that level,” he said.

The bitemark was shown to news24 at O R Tambo airport on Sunday.

Prior said there would “probably” be a citing but the broadcast footage is apparently unclear.

80 Responses to Lion bites Louw

  • 61

    @AB – dis moer snaaks. Jy wou mos jou vriendskap met Ashley ruineer deur vir hom ‘n bloubul trui te wil stuur. :lion:

  • 62

    @K9-MonsterLeeu – #59 ag nee wat, dis al so oud dis boring. ons soek nuwe materiaal van die Wiepeenouweers….

  • 63

    58@AB
    nee!!
    STEVE en JOOST raps allie girls
    laat my wonner: eet die res van julle dalk holpies?
    ..
    😀 bloody hell, kan wp en bulls maar nie heeljaar teen mekaar speel nie?
    daars niks so lekker vir my as die week voor ñ wp/bulls clash nie!! 😆

  • 64

    63@Ashley – En vir Bulls-ondersteuners is daar niks so lekkers soos die klompie dae na ‘n WP vs Bulls game ook nie….. want ons wen meestal… hehehehe

  • 65

    @Ashley – Julle liedtjie!

    Proooovince Prooovince
    Die Bulle maak ons seer
    Proooovince Prooovince
    Ou Lukie kots alweer
    Proooovince Prooovince
    Ons sal maar weer probeer
    Proooovince Prooovince
    Die BULLE vat alweer die eer

  • 66

    Daai ou wat so lekker byt en kou aan ‘n wp arm, is seker familie van Johan Le Roux ?

    Maar dit is nie sy skuld nie, die keppie het gesê hul moet die laaste 5 minute ‘vasbyt’ aan hul voorsprong !

  • 67

    65@AB
    hehehe
    luke gat op bakkies kots die naweek!!
    yeeeeeeeehaaaaa!!

  • 68

    64@grootblousmile
    pas jou hoed nog?

  • 69

    67@Ashley – wie is luke ?

  • 70

    Net 1 vraag: Dra die ouens nie mouthguards nie? Hoe de moer byt jy ‘n ou se arm met iets wat moet keer dat jy jou eie wang of lip raakbyt? Dalk het ons ons eie “Bloodgate” aka “Bitegate” op hande.

  • 71

    @Ashley – Wereld rugby soek nog na iemand wat bereid is om op Bakkies te kots, hahaha, Luke sal sy laaste asempie net daar op Nuweland uitblaas as hy daai truuk try!

  • 72

    66@bdb – Johan Le Roux was ook mos ‘n Leeu-speler.

    Wat is die Leeus so byterig?

  • 73

    68@Ashley – Ja, ook maar net-net… maar ek glo nie hy gaan na Saterdag meer pas nie… sal hom heelwat groter moet stel.

    (PS! Dit gaan ‘n taai game wees Saterdag)

  • 74

    72@grootblousmile – ja, ek hoor die Leeus se nuwe spanlied is glo: “Another one bites the Dust”

  • 75

    Is Schalk Burger reg vir saterdag ?

  • 76

    71@AB
    “breaking news” uit die bulls kamp

    victor matfield uit saterdag se kragmeting agv skilfers. meer besonderhede volg!! :devil:

  • 77

    @Ashley – Breaking news from SARU:
    “In an extraordinary turn of events, the Board has decided to require each of the Bulls players to wear a 5kg weight around their ankles. This handicap was decided apon to ensure an equal contest and to appeace the WP Player union who refuse to take to the field on Saturday unless they are given a better chance. The Bulls have accepted the conditions and can not wait for the game to begin” SAPA

  • 78

    Meraai is die klaagster in ‘n verkragtingsaak teen Gatiep.

    Sy lewer getuienis in die getuiebank soos volg:

    “Nei djou Onner, ek staan nogal soe en eitkyk by my venstetjie na onne toe en ek sien die “Blue Bulls bus” verby kom. Skielik, voor djy kan sê HABANA, verskyn Gatiepie hier vlak agter my. Hy klap die venstetjie van boe af agter my nek. Vas! En daa staat ek toe – ek kan nie bewieg nie.

    Djou Onner, (en sy pik ‘n traantjie) toe violate hy my somme van agter af!”

    Gatiepie se prokureur kom aan die beurt tydens kruisondervraging en vra vir Meraai waarom sy dan geensins geskree het tydens die daad nie.

    Haar antwoord volg ewe kordaat:
    “Nei djou Onner, netnou dink die mense ek support die Bulls!”

  • 79

    manne en manne-inne
    ek soek tickets vir nuweland, maar het probleme met computicket
    HELP!!! :pray:

  • 80

    @Ashley – Buy them at Checkers

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm