Peet van Zyl en Rian Oberholtzer (Louis Luyt se skoonseun, wat hom opgevolg het) is beide van INSIGHT ATHLETE MANAGEMENT. Hier is ‘n lys van die Springbokke, 7’s Bokke an Super 14 spelers wie INSIGHT verteenwoordig: 

Internasionale Spelers:

1 Andre Pretorius (Losskakel)

2 Ashwin Willemse (Vleuel)

3 Gary Botha (Haker)

4 Gcobani Bobo (Senter)

5 Joe van Niekerk (Agsteman)

6 Jaque Fourie (Senter)

7 JJ Gagiano (Agsteman)

8 Matthew Turner (Vleuel)

9 Percy Montgomery (Heelagter)

 

 SA 7’s:

1 Gio Aplon (Heelagter / Vleuel)

2 Paul Delport (Skrumskakel)

3 Ryno Benjamin (Vleuel)

4 Kyle Brown (Flank/Agsteman)

5 Renfred Dazel (Heelagter / Vleuel)

 

Super 14:

1 Cobus Grobler (Slot)

2 Cobus Grobbelaar (Flank)

3 Dewaldt Duvenage (Skrumskakel)

4 Doppies la Grange (Senter)

5 Johan van Deventer (Flank)

6 Justin St Jerry (Senter)

7 Louis Ludik (Heelagter / Vleuel)

8 Martin Muller (Slot)

9 Roland Bernard (Flank)

10 Ronnie Uys (Stut)

11 Willem Alberts (Agsteman)

12 Wylie Human (Vleuel)

 

Currie Cup:

1 Isma-eel Dollie (Losskakel)

2 Francois Prinsloo (Losvoorspeler)

3 Jacques Engelbrecht (Losvoorspeler)

4 PJ Vermeulen (Senter)

 

Premiership:

1 Dario Chistolini (Stut)

 

Let op hoeveel van hierdie spelers het hulle beste rugby by die Leeus gespeel en daarna groener weivelde gaan soek ! Ek wonder of die agente nie moeilikheid met die GLRU (Goue Leeus Rugby Unie) opgetel het nie?

Mens wonder ook watter speler gaan volgende groener weivelde soek ?

Verder wonder mens onwillekeurig of daar ‘n konneksie is tussen Mnr Cheecky Watson en INSIGHT ATHLETE MANAGEMENT… die rede hoekom menswonder is eenvoudig, word die beste spelers nie vanaf die Leeus verskuif na ander plekke om die GLRU te verswak en sodoende plek te maak vir die KINGS nie ?

Mens wonder, want ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat Rian Oberholtzer betrokke is by die bestuur van die nuwe Stadion in Port Elizabeth !

Hierdie vrae en opinies is spekulasie en my persoonlike mening.

134 Responses to Wie is die Leeus se grootste vyand?????

Users Online

Total 16 users including 0 member, 16 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm