Bakkies Botha het sy knieg beseer in die laaste Drie –Nasies wedstryd teen die All Blacks en kan tot drie weke buite aksie wees. Dit is slegte nuus vir die Bulle wat nou elke westryd moet wen aangesien hulle reeds vyfde op die punteleer le met die Leeus wat ook in hulle nek blaas in sesde plek.

Bakkies is die “enforcer”van die Bok en Bul span en sal gemis word. Die Bulle is egter bevoorreg om in Danie Pakslae Rossouw ‘n waardige plaasvervanger vir Bakkies te he.

Verdere nuus is dat Jaco Pretorius, Flip Van der Merwe en Derick Kuun ook ligte beserings het, maar hulle behoort almal op hulle pos te wees vir die Boland.

Daar word verwag dat Frans Ludeke die Bulle se meeste Bok spelers soos Victor Matfield, Fourie du Preez, Pierre Spies, Morne Steyn en Bryan Habana ‘n week af te gee om te rus. Danie Rossouw, Guthro Steenkamp, Chilliboy Ralepelle en Wynand Olivier behoort egter ingespan te word teen die Boland aangesien hulle nie veel speeltyd die afgelope paar weke gekry het nie.

Verdere nuus uit die Bul kamp is dat die Bulle se 0/21 kaptein Gerrit Janze Van Velze beseer is en vir vier weke buite aksie sal wees. Die 0/21 le saam met WP gelyk eerste op die punteleer, alhoewel WP se punteverskil beter is en hulle ‘n kort-kop voor plaas. Die Bulle 0/19’s le ook eerste op die punteleer en die vrou Bulle span is deur na die semi-finaal van die kompetisie.

20 Responses to Nuus uit die Bul kraal

  • 1

    Maak die blou Janne almal Bokke!

  • 2

    Staan die Bulle se vroue span as die blou koeie bekend?

  • 3

    GO BULLS, nou moet hulle net hulle regruk en alles wen van nou af

  • 4

    @Supa Die Bloubul – #2 Nee hulle is die Bulls Babes hehehehe die vroulike supporters is die blou koeie

  • 5

    The Italian says, “When I’ve a finsheda makina da love with my girlfriend I go down and gently tickle the back of her knees, she floatsa 6 inches above da bed in ecstasy”.

    The French man replies, “Zat is nothing, when Ah ‘ave finished making ze
    love with ze girlfriend Ah kiss all ze way down her body and zen Ah lick zer soles of her feet wiz mah tongue and she floats 12 inches above zebed in pure ecstasy”

    The South-African says, “Broe, that’s nothing. When I’ve finished pomping my stukkie , I get out of bed, walk over to the window and wipe my tollie on the curtains. She hits the f #kken roof, eksê!!!”

  • 6

    3@Tripples

    Ek stem. Ons moet nou 6 games in n ry wen.

  • 7

    4@Tripples

    😆

  • 8

    @Ashley

    Bwahahaha!

  • 9

    Lets see if this works…

  • 10

    Nope…

    Damn cant paste pictures in someone else’s thread…

  • 11

    9 & 10@Morné – Only Editors & Administrators have that capability… I’ll elevate you to an Editor.

  • 12

    @grootblousmile

    Cheers!

    Just had to share that!

    You can take it off now if you like!

    See post 9!

  • 13

    12@Morné – Saw it… it can remain there…. no problem

  • 14

    Oh forgot to mention – it is the AB’s new sponsor!

  • 15

    Jannie sit een oggend op die sypaadjie met ‘n bottel swembadsuur besig om
    dit oor miere uit te gooi, soos hul verbykruip. ‘n Engelse priester loop
    verby, kyk na die storie en vra: “Good morning, young man, What are you
    doing with this little bottle?”

    “Ek brand die miere, oom.”

    Die priester dink dat dit bietjie gevaarlik is vir die laaitie om met sulke
    tipe van suur te speel en probeer dink aan ‘n manier om Jannie te laat vaar
    van sy planne.

    “I have a bottle of holy water here that you could put on the ants instead.
    I once put a drop of this on a woman’s belly and she passed a child.”

    “Daai’s fokkol nie, my oom. Ek het eenkeer ‘n druppel van hierie goed op ‘n
    hond se ballas gesit….and he passed a Kawasaki!”

  • 16

    Ai, hoe lekker val die reen nou hier buitekant..
    Wonner of Chester as begin saagsels aanry het vir Saterdag se game?

    GO BOLAND!!

  • 17

  • 18

    @KingPaul
    Waterbeperkings op CCK, pas met pa daar op sy ‘tuinfoon’ gepraat, die ou is besig om boontjies te plant.
    Maar die wereld is droog….reen net anderkant die berg heeltyd.

  • 19

    @KingPaul

    Die Bulle is nie WP wat hulle doodsukkel teen Boland nie. Ons klap hulle sommer maklik.

  • 20

    Ek sal nooit vergeet hoe daai nar Naqelavuki laasjaar teen Boland daai bal regoor sy eie kop gegooi met n oop doellyn nie! hehe
    Ek onthou ook laasjaar hoe WP probeer kroek het en die wedstryd wou skuif na Nuweland en n tuiswedstryd maak oor n bietjie reen. Almal moes daar speel, maar WP was te bang!

Users Online

Total 26 users including 0 member, 26 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm