Greg Growden in Cape Town | August 8, 2009

This is the Wallabies’ seven-point plan for victory.

1.  Stop being head cases and instead use your heads

2.  Take responsibility

3.  Don’t be intimidated

4.  Antagonise Bakkies Botha

5.  Learn from the All Blacks

6.  Play the corners

7.  Composure, composure, composure

77 Responses to Wallabies’ seven-point plan for victory

  • 61

    56 Ja, dit is waar: die huis bly die beste plek.

  • 62

    59# Hierdie is die match garing!

    En jy kan maar alkohol saam met antibiotika drink, dit sal slegs die effektiwiteit versnel.
    Alkohol op sigself is n antibiotika.
    Moet net nie antihistamine of slaapmiddels met alkohol neem en dan bestuur of grassny nie.
    Een van my studente is n internis (professor nogals), ek en hy suip soms saam, en hy leer my hierdie goete.

  • 63

    #62 Pietman
    Ja pel eks op antihistamien ook vir die sinus wat ewe skielik ook besluit het dis hulle beurt! Dis sommer stront hierdie, ek moet plaas toe gaan, daar is nie al hierdie platneus siektes wat hier in Gauteng rondhang nie!

  • 64

    60 SB, die Loekie besigheid het so afgesaag geraak op keo, nou moet hy heeltyd probeer petrol gooi op die MS vs RP debat.

    Niemand betwyfel RP se talent nie, maar al die ‘gaps’ wat hy al geslaan het, was toe hy skrummie was. En, MS doen beter op losskakel tans, baie beter. MS moet ook die tyd gegun word om te ‘settle’ in die boktrui, en saam die ander bok agterlynspelers te kombineer.

  • 65

    63 # Ek was gister bietjie uit ‘plaas’ toe, lekker hoenderpot in die reen onder die boom langs die rivier gemaak, net ek en die vrou..
    Man moet soms uit die stadsgewoel en gasse kom, ek bly kronies hoes en proes in die dorp, heeldag onder lugreeling.

  • 66

    60# SB
    Is ek reg, hierdie is mos die wedstrydgaring, ons hoef nie nog een te begin nie, of hoe?

  • 67

    Ons gebruik sommer die een…

  • 68

    Die match garing is op manne, sien julle daar!

  • 69

    #60

    Carter en Gittau is in ‘n ander klas. Ruan het ook nog nie sy kans gehad nie. Sou jy so sensitief daaroor gewees het as Morne nie ‘n bul was nie? Vra net……vriendelike noot.

  • 70

    Helloooooooo,

    Manne, nee ons het ‘n BEHOORLIKE MATCH THREAD opgesit !!

    Sien julle daar !!

  • 71

    66
    Die gurus moet my nog mooi leer hoe om die posts netjies te doen, ek het gehoop iemand sal die een clean up, maar hulle moet hom net edit en mooi maak. Ek hou nie van te veel garings nie, ek hou heeltemal op post todat ek sien waar die werklike aksie is, te veel rondval like ek niks.

  • 72

    69
    Ja, en ek kan met eerlikheid so se, my standpunt was nog altyd dat Ruan en FS rondgeneuk was deur hulle rond te skuif. My punt oor no 10 is dus net eenvoudig , Morne is n Losskakel en my volgende ou is WdW. Maak Ruan losskakel in die Shark span en ek is happy as hy die mas opkom. Maar nie eers die Sharks sien hom as n nommer 10 nie, kyk waar gaan soek hulle altyd hulle losskakels.

  • 73

    yes, manne
    moet sê ek hou van julle nuwe site!

    hoe lyk dit … is ek welkom om aan te sluit?

  • 74

    Dia dhuit go Éireann! Conas atá tú? Glad I could be invited…hello guys…

  • 75

    Well Done GBS…thx for invite.

  • 76

    Go Boks…hammer the Ozzies today.

  • 77

    Hey GBS! Hope you will be able to translate for us?

Users Online

Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm