Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs 

Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.

Boks by 8+

286 Responses to Tri-nation teams for Saturday

1 8 9 10
  • 271

    O ja…. net so by the WAY, Mr Genius MAXIMUS KWADRAAT, gbs, het al die antwoorde gekry vir proper beheer van die nuwe blog wat bannery en so aan betref…

    Nie net sal ons ‘n misbruiker kan skors tydelik of permanent nie, maar ook daai fokker se IP Adres in sy moer in ban, sodat hy nie eers kan lees op die blog nie…….. poer in hulle se moer…

    Die ding laat jou toe om die persoon te re-route na ‘n site van jou keuse…. so ek sal al die kwonte re-route na die wildste en onaangenaamste sites op aarde waar net virusse vir hulle PC’s wag !

  • 272

    Manne ons Bulle moet ernstig daaraan dink om Earl en manne soos Luke te koop, ons moet ophou wen en ons moet op n manier van al hierdie hope geld ontslae raak!

  • 273

    272 – AB,

    Huh??

  • 274

    #271 Yip jy gooi ‘n redtube ip as die link gebruik word.

    Ek flok die mense se host files op wat my klak gee. As hulle google toe gaan, gaan IE redtube toe.

  • 275

    Laat ek julle bulle alleen laat om nonsens te praat.
    lekker aand manne.

  • 276

    269 Naand AB, dankie vir al daardie mooi komplemente.

  • 277

    274 – Ed,

    Nee boeta, redtube is mak…. ek sttuur hulle sommer Britney Spears toe….. hehehe

    ….of ‘n lekker siek site waar die Trojan’s rondloop en wag om pop-up’s van penis-enlargers te install….

  • 278

    274 Skuus Ed, sal nie weer iets slegs sê van die Leeus nie, bly, moenie gaan nie !

  • 279

    276 Ja ek dink ons moet nou maar soos die ander provinsies se ondersteuners windgat raak en heeltyd ons haat vir hulle uitspreek. Hoekom moet ons altyd die beskaafde “gentlemans” wees? Nee wat gooi kole Bulle!

  • 280

    277 Gooi hulle WP site toe, laat hulle kots en nooit weer wil blog nie! 😆

  • 281

    En hierdie Ed kerel lyk na n oulike mannetjie, net jammer hyt aan die verkeerde kant van die Jukskei grootgeword.

  • 282

    282 Ja nee, hy is smart. Dis regtig jammer.

  • 283

    Nag manne, ek verlaat julle soos ‘n sinkende WP… ek gaap sulke laaaaaaaang gaaaaaape…

    Gooi Mieliesssssssssssss !

    Julle weet mos !

  • 284

    Ou Ed is eintlik ‘n Bul, hy weet dit net nog nie, soos Luke Skywalker wat nie geweet het sy pa is Darth Vader nie.

  • 285

    Ford Cars
    Britney Spears
    Penis Enlargers
    Where is Pietman?
    What else have I missed?

    The translation thingie does not like ‘lots of your words and cannot translate them!
    It’s hell being a foreign person sometimes!! 😆

  • 286

    #285 Carol

    You haven’t missed much, just a bunch of bull supporters begging me to allow them to become Lions supporters. I keep on saying no, no, no. Shame, must be tough!!

1 8 9 10

Users Online

Total 26 users including 0 member, 26 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm