Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 361

    #359 en #360 Ek weet nie.

    Fok, gaan speel net die game. Moenie praat voor die tyd nie.

    Maak my baie beshuki!!!!

  • 362

    360#
    Ek hoop so
    Die Aussies sal graag die underdog tag will he, maar ek hoop die Bokke fokus op hul eie spel. En gelukkig is so baie van ons spelers nou op top vorm , dis onwaarskynlik dat almal skielik yskoud sal word. Miskien een of 2 maar daar is genoeg witwarm manne om te cover.

    Ek gaan met my gut feeling die Bokke pick met tussen 20 en 35 op Superbru.

  • 363

    Wen rekord op Nuweland is 65%

    Kingspark 61%

    Ellis Park 69%

    Loftus 72%

  • 364

    Bloem staan op 76%.

    Die beste een is egter Boet Erasmus – 87%

  • 365

    8 August 2009
    Newlands, Cape Town
    Tri-Nations Match

    South Africa
    0
    Australia
    0

    Captain: John Smit Referee: Bryce Lawrence (New Zealand)
    Coach: Peter de Villiers
    Team:
    Combined caps: 620 tests (starting 15)

  • 366

    Best winning record as coach
    (Only coaches with 5 or more tests are considered.)
    Coach Tests Wins Win %
    Kitch Christie 14 14 100
    Cecil Moss— 12 10 83
    Nelie Smith– 15 12 80
    Ian Kirkpatrick 12 9 75
    Danie Craven 23 17 73
    Peter de Villiers 18 13 72
    Nick Mallett— 38 27 71
    Jake White 54 36 66
    Boy Louw 9 6 66
    André Markgraaff 13 8 61
    Johan Claassen 18 10 55
    Harry Viljoen ——15 8 53
    Rudolph Straeuli 23 12 52
    Avril Malan—- 8 4 50
    Hennie Muller 16 7 43
    Carel du Plessis 8 3 37
    Ian McIntosh —–12 4 33
    John Williams 5 1 20

  • 367

    366#
    Nog een wen dan is hy by Craven ook verby.
    Hel en ek gun hom dit. En sal saam hom bly wees en feesvier.
    Jake het sy eie nagedagtenis opgedonner met daai toetse wat hy gegooi het voor die RWC.

  • 368

    367 Nee wat. Dis n groter eer om die Wereldbeker te wen.

  • 369

    Supa ek sal darem like as ons daai voorsprong van 10 wenne wat NZ oor ons het kan uitwis, dit moes nooit so groot geword het nie.

  • 370

    369 Stem Super. Ek is ook kwaad daaroor. Hier by 1995 was ons geluk en toe kom die swak era van omtrent 10 jaar.

    Gaan lank vat om uit te wis.

  • 371

    gelyk

  • 372

    Ja julle maar ek dink ons is stadig maar seker besig om die stats boeke reg te maak.

  • 373

    Die langste winning streak deur SA teen ABs is 6 , ook in jare 12, way back vanaf 1937-1949
    ABs het n langste streak van 8 vanaf 2001 tot 2004, nogal vars in die gedagtes, Jake het nog daai streak gebreek.

  • 374

    Teen die Aussies lyk die geskiedenis beter.
    P 65 W 38 L 26 D1

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm