Some stats to cheer you guys up !

 

Players with the most tries

Player Tries Tests
Joost van der Westhuizen 38 89
Bryan Habana 33 50
Jaque Fourie 26 47

Best try scoring ratio
(Only players with 10 or more tests are considered.)

Player Try ratio % Tries Tests
Danie Gerber 79.2 19 24
Ray Mordt 66.7 12 18
Bryan Habana 66.0 33 50

Players with the highest point average per test
(Only players with 10 or more tests are considered.)

Player Point Average Points Tests
Jannie de Beer 13.92 181 13
Naas Botha 11.14 312 28
Joel Stransky 10.91 240 22

Best winning record
(Only players with 10 or more tests are considered.)

Player Tests Wins Win %
Hansie Brewis 10 10 100
Hennie Muller 13 12 92
Ryk van Schoor 12 11 91

Youngest Springboks at first test

Player Date Opponent Age
Jack Hartley 05 Sep 1891 Britain 18 years, 18 days
Davey Cope 22 Aug 1896 Britain 19 years, 8 days
Bob Loubser 12 Sep 1903 Britain 19 years, 37 days

Oldest Springboks at last test

Player Date Opponent Age
Johan Ackerman 07 Jul 2007 Australia 37 years, 34 days
Boy Morkel 17 Sep 1921 New Zealand 36 years, 258 days
Deon Lotter 14 Aug 1993 Australia 35 years, 307 days

Largest Victories

Date Opponent Result Venue
11 Jun 2005 Uruguay Win: 134-3 Basil Kenyon Stadium, East London
19 Jun 1999 Italy Win: 101-0 Kingspark, Durban
15 Aug 2007 Namibia Win: 105-13 Newlands, Cape Town

Largest Defeats

Date Opponent Result Venue
23 Nov 2002 England Lose: 3-53 Twickenham, London
15 Jul 2006 Australia Lose: 0-49 Suncorp Stadium (Lang Park), Brisbane
19 Jul 2003 New Zealand Lose: 16-52 Loftus Versfeld, Pretoria

Players with the most points in a match

Player Points Date Opponent Venue
Percy Montgomery 35 15 Aug 2007 Namibia Newlands, Cape Town
Jannie de Beer 34 24 Oct 1999 England Stade de France, Paris
Percy Montgomery 31 27 Jun 1998 Wales Loftus Versfeld, Pretoria
Morné Steyn 31 01 Aug 2009 New Zealand Kingspark, Durban

Best winning record as captain
(Only captains with 5 or more tests are considered.)

Captain Tests Wins Win %
Hennie Muller 9 8 88
Phil Nel 8 7 87
Morné du Plessis 15 13 86

Best winning record as coach
(Only coaches with 5 or more tests are considered.)

Coach Tests Wins Win %
Kitch Christie 14 14 100
Cecil Moss 12 10 83
Nelie Smith 15 12 80

PDV is at 72%

Opponent summary: All matches

Country Tests Win Lose Draw Avg Score
New Zealand 77 32 42 3 15 – 18
Australia 65 38 26 1 18 – 16
Britain 46 23 17 6 13 – 11
France 36 20 10 6 19 – 14
England 31 18 12 1 20 – 15

17 Responses to Stats from genslin

  • 1

    Statistiese Janne!

  • 2

    Check Danie Gerber se try ratio! Briljant.

  • 3

    Moet se, ek ken baie van die ouens nie.

    Maar Kitch was n legend! Nooit n toets verloor nie!

  • 4

    Dis noulekker om die tiep van feite te kry! Dankie manne!

  • 5

    4 AB

    Plesier ou maat. Was interessant. Ek sal in die toekoms weer n slag so maak.

  • 6

    Supa
    Jy kan dit nie gereeld genoeg doen nie! My mening!

  • 7

    6 hehehe – dankie, maar baie van die tipe stats gaan dieselfde bly. Maar ek sal gereeld nuwe soek ens.

  • 8

    3#
    Al daai stat baie bespreek ek stem dis briljant maar die manne reken hy was baie gehelp deur al daai games tuis te speel. Was mos daai 95 era baie maklike games ook. Maar nogtans, hy het n moeilike instaan job skitterent afgehandel en ons op die koop toe die RWC gegee.

  • 9

    6 Ek en Super praat netnou.

    Dis jammer ons rekord teen die AB’s het so verswak na die wereldbeker in 1995.

  • 10

    OK manne, die medisyne skop nou in en eks oppad droomland toe. Lekker slaap!

  • 11

    Op die vorige garing n minder impresive stat bespreek. Ai ons moes nooit die ABs in 2001 -2004 so baie in n ry laat wen het nie. Maar nou sit hulle bietjie met die rug teen die muur.

  • 12

    8 Super

    Ek hoor jou. Meeste stats het maar ander invloede in bv hoe sterk was die span waarin jy gespeel het en hoe sterk was die opponente, waar het jy gespeel ens.

    Stats moenie die alfa en omega wees nie. Maar dis lekker interessante leesstof!

  • 13

    Supa stem Quintes van Rooyen was n stats maniak.
    Daai jare het ek alles opgevreet en alles geglo van die Bulle. Hy kon stats werk.

  • 14

    13 Ja, stats kan maklik gemanipuleer word om jou standpunt te steun.

  • 15

    Vir wat gaan slaap die Janne dan so vroeg?

  • 16

    Dink toe Habanna by 24 toetse was het hy 24 driee gedruk, st stats was awesome, het die laaste paar seisoene maar jare tov driee gehad wat sy stats bietjie verander het

  • 17

    #15 Moeë Janne 😆

Users Online

Total 35 users including 0 member, 35 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm