Check die foto…lekker lag ek nou!

jannie

On a more serious note, be the first to identify Jannie correctly in the above picture and you can win a 1200 Datsun bakkie….!

Thought I will try my photo uploading skills quickly and in the process introduce the people to Jannie at the same time. Someone also complained about the lack of a kukpraat threat yesterday…well, here you go then!

PS I hear from a reliable source that when Cuzzy pulls his face, he is the spitting image of Jannie…people can confirm later.

PPS As for the bakkie, I said CAN…not WILL

79 Responses to “Kakpraat” Jannie se garing vir die dag…

  • 61

    #59 Hallooooooooooooooo My CUZZIN…..lanklaas met jou gepraat!!!!

  • 62

    Koos,

    Hoekom is jy so stil deesdae, gee jou kateter jou weer kuk? Ek velang jou man, niemand vloek my meer nie!!

    P.S F*k jou…Hehehe!

  • 63

    #62 Nee ek vloek mos nie meer nie…

    Maar ons mis mekaar die hele tyd, ek is juis nou weer oppad…

  • 64

    EEE,

    Ek se nou die dag vir GBS bly om jou oppie blog te sien, het meer as n jaar en n half met jou gechat!!! Was vir so jaar en n half in die Congo gewees daar gewerk. Nou is ekke terug en werk aan my golf handicap!

  • 65

    Koos waar gaan jy nou weer heen?

  • 66

    Huis toe, genoeg gewerk vir die dag…

  • 67

    #64 so jy is seker dis nie jy wat die varkgriep in SA gebring het nie? 😆

    Wat is die handicap dan nou?

  • 68

    Nee donner broer, wie wil huiswaarts verkeer as jy met Cuzzy kan chat…Hehehehe!!

  • 69

    Bye Koos….ek was al 7 uur klaar gewerk maar die base willie daarvoor val nie 😆

  • 70

    Mmm Cuzz of my vrou?! Raait, sien julle later…

  • 71

    EEE,

    Sal nooit weet nie, n mens kan dit mos net een keer kry…Hehehehe!!

    My handicap is n scratch, ek scratch in elke bos vir my golf bal…Hehehehe!!

    Nee eks nou terug op n 9, so beter gewees het as ek nie n jaar en n half laas gespeel het nie!

    Hoe gaan dit met jou golf? En met die man?

  • 72

    Koos,

    Bwaahahahaha!!! Nee reg ou maat mooi loop en chat later!

  • 73

    EK speel nie Glof nie, net moer en soek hehehehehehehe

    Ek leer nou eers op my oudag…hehehehe kan jy glo

    Gaan baie goed met my mannetjie, wag nou net vir die hofdatum, klink asof ons so April/Mei hof toe gaan gaan as hulle nie skik voor die tyd nie

  • 74

    #73 Glof=golf dammit, kan nie meer met my disleksiese vingers cope nie!!!!

  • 75

    EEE,

    Hehehehe!!!

    Jaaaa ek wou nog vra oor daai storie toe dog ek nee dis nie nou die tyd nie!!! F@@@@k maar dit vat lank ne? Julle moet hulle op donner man!

  • 76

    EEE,

    Teken van Arthritis… 😆

  • 77

    “76 ja die ouderdom tog hehehehehehe

    Die saak vat al amper 4 jaar, maar hulle het ons gewaarsku dat dit so 4 tot 5 jaar vat en as hulle skik doenhulle dit die oggend van die saak!!!

  • 78

    Bliksem, hoop hulle dek julle legal costs ook ne? Of hoe?

  • 79

    #78 Hulle vat 25% van wat ons kry en dan moet Gauteng Health ons kostes dra so dit werk nogal ok uit

Users Online

Total 29 users including 0 member, 29 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm