Met die WP en Rassie Erasmus se agresiewe aanslag om senior spelers te bekom, ontstaan die emosionele vraag onder ondersteuners weereens oor watter provinsie status van ‘n speler aan homself kan toereken. Is Brian Habana werkilik ‘n Blou Bul? Is broers Du Plessis werklik Sharks?

Waar eindig al die WP en OVS juniors? Antwoord is daar waar die meeste geld is, en waar hy kontrak teken. Solank die koppies huis toe kom word daar nie gevra waar die speler ge-groom is nie, en ek bedoel skoolvlak. Dit is tog duidelik dat OVS en WP die teelgrond is vir meesste senior spelers, die junior resultate wys dit tog. Wat is dus die verskil tussen ‘n junior speler koop en ‘n senior speler koop? Antwoord is eenvoudig. Emosies. Senior spelers is in die nuus en op TV, junior spelers nie. Senior spelers bring die groot koppies huis toe, en nie juniors nie. Sal dus altyd seermaak as ‘n senior speler vlae ruil. Feit is egter dat dit ‘n professionele era is en spelers sal van provinsies verruil, hoe seer dit ookal maak.

Wie het claim tot ‘n speler se provinsiale status? Is dit die provinsie waar hy skool gegaan het, of die provinsie wat die speler in die senior liga ingetooi het? Seker daar sal net soveel opinies wees, soos wat daar spelers is. Die feit is egter dat die speler se status bepaal word deur sy kontrak. Populêr word die provinsies teen mekaar opgeweeg onder die ondersteuners, maar die realitiet is dat die Franchises die meeste blaam of kerdiet moet kry vir resultate. Die Bulle en ook Sharks franchises is die voorlopers in speler administrasie, terwyl die res catch-up bestuur toepas.

Die feit dat Rassie Erasmus op ‘n koop veldtog is, is ‘n bewys dat WP nie strukture in plek het om junior spelers te behou nie. Miskien ‘n erkentenis dat hy gevaal het in sy ontwikkelings plan?

Britse sokker is die voorloper in speler administrasie in ‘n span verbande sport. Spelers verander kleure gereeld. Die Britse sokker ondersteuner se fokus is lank nie meer op die individuele speler nie, maar op die span kleure, en uiteindelike sukses.

In Suid Afrika sal die debat egter steeds heftig voort duur.

104 Responses to Is Habana werklik ‘n Bul?

  • 91

    89 @Tripples – jy kan goed tel ook !

    90 Super, stem saam met jou. Sal Habana en vd Heever saam op vleuel vir die Bulle wil sien.

  • 92

    @superBul – #90

    Ek stem Super…….ons skuld hom darrem ook bietjie lojaliteit, hy het aie vir die bulle beteken om te kom waar hulle nou is

  • 93

    Superbul is sommer op siekverlof die week van hy gehoor het Habs wil waai 🙂

  • 94

    @K9-MonsterLeeu – 😆 maar ons almal voel so jong….

  • 95

    @Tripples – nie geweet die bulle kan so geheg aan ‘n leeu raak nie 😯

  • 96

    ok almal, ek gaan nou groet het meeting en ek moet nog iets klaarmaak…..praat more weer

  • 97

    Regs bo 2de paragraaf…….

    “Here we can Incluse Images, Flash Files, media….”

    Hehehehehe GBS!!!!!!

  • 98

    @K9-MonsterLeeu – #95

    ‘n leeu is nog ok maar die dag wat hy hom soos ‘n volbloed bul gedra……whooohooooo

  • 99

    100

  • 100

    100 !

  • 101

    @Pietman – Ok there is the Western Province Rugby Institute at Stellenbosch
    CEO : Jacques Hanekom

    Programme Director : Steph Nel

    Johan van Wyk : Medical & Sport Science Head

    Charl Malherbe : Strength & Conditioning Coordinator

    Staff :

    Norman Laker (Technical Analys); Hendré Marnitz (Coach); Dawie Snyman (SAQ); Hannes Prinsloo (Strength & Conditioning) ; Llewellyn Morkel (Strength & Conditioning); Marthinus van der Vyver (Speed); Greshner Davids (Physiotherapist).

    That is about all that I can find. I think that an ex WP coach [whose name escape me] also has an academy in Riebieek Wes, but it is private and not part of the WP set up.

  • 102

    Hallo Hallo Hallo mense. Ed, die site lyk nice man.

  • 103

    @Loosehead
    Thx bro, appreciated.
    Alan Zondag, at Riebeeck West?

  • 104

    Good article Isi, jy opstelle gelaaik op skool?

    In the professional era the team a person belongs to is the team who’s jumper he pulls on for gameday.

    In Oz the league State of Origin is based on picking players based on where they played their first senior league game.

    BDB has a point, maybe where he played most of his games, but that can only be used after retirement.

    Maybe we can say where the person was born, maybe where he played his first game of rugby, maybe Craven Week as someone suggested….

    End of the day it is nothing more than a good braaivleis discussion point though as it does not really matter.

    Just on Rassie, if he wins nobody down South will complain about where the players came from and with reason. If he wins nothing he will be a goner…simple for him really.

Users Online

Total 11 users including 0 member, 11 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm