The Cheetahs ran in 11 tries as they smashed the hapless Leopards 71-17 (halftime 38-3) in Potchefstroom on Friday.

The Cheetahs secured their try-bonus after 26 minutes and dished the Leopards their 6th defeat in a row.

The visitors forwards were particularly impressive on the drive whilst their backline produced a slick display with Potgieter controlling matters from the pivotal position.

This result gives the Cheetahs their bonus point and can assist in them erasing a terrible start to the Curry Cup season.

Tries Cheetahs; Nokwe-2, Breedt-2,Jonker-2,Demas-2,Joubert, Wessels and Ebersohn.

Tries Leopards; Jeacocks-2

8 Responses to Cheetahs smash Leopards

  • 1

    Naka Jan se verloor span,
    wen nou en dan…….

  • 2

    @bul-a-bhloo – Jy bietjie op die Bulle se webtuiste gaan kyk die blydskap en waardering wat die ondersteuners toon vir Wynand se besluit om te bly in die Bulkraal. Ek dink daai reaksie sal menigte ander spelers se besluite nog beinvloed. Die Unie moet net nie oorgerus raak nie en die manne gelukig hou. Kyk na die gekontrakte spelers(squad) daar is moer baie goeies en hulle kan maklik uitwyk as ons aan die slaap raak oor hul behoeftes.

    Maar sover laat ons nog die regte osse gaan slagpale toe en hou die regte stoet vee. 😆

  • 3

    @bul-a-bhloo – Die tipe kommentaar wat ek bedoel.

    36. Hi Wynand,

    Ons het die naweek gesels oor jou “skuif” na WP, en ek het al my Cheetah vriende in Odendaalsrus vertel dat daar nie ‘n manier is dat jy WP toe sal gaan nie, ek meen, jy is gewoond aan die wenkultuur van die Bulle, die uitstekende infrastruktuur en sommer net al die lekker om by die Bulle te wees, waarom sal jy dit nou verruil om vir die WP te speel – hulle weet amper nie eens meer hoe om wen te spel nie!! LOL

    Sooooo bly om te sien dat geld nie vir jou ‘n afgod is nie, en dat jy beslis die vrugte sal pluk deur jou handtekening op jou BUL kontrak.

    Weet net dat ons almal weet die PdV beslis nie weet wat hy doen om AD bo jou te kies nie, maar hopelik sal hy besef dat jy baie meer potensiaal het en beslis meer na ‘n wedstryd bring as AD, want AD weet nie van tackle nie!! (seker sy skrumpet wat in die pad kom)
    Posted by bullgirl (Fochville) Friday, August 14, 2009 – 13:39
    37. Dankie Wynand,waar kan die blond en die blou nou vir WP kom speel!!!Jy sal nooit spyt wees oor hierdie besluit nie,daar is nie nog n span soos die BULLE nie!Sterke vir jou toekoms vorentoe,jy sal beloon word. En die bulle gaan more verseker wen glo my!!!!!!!!!!!!!
    Posted by weskusbloubul 55 (vredenburg) Friday, August 14, 2009 – 15:45
    38. JB007. Ek het gelees dat Frans Ludeke Wynand vrygestel het die naweek. Persoonlike dinge wat moet aandag kry. Wynand jy is yster, Pure blou bul. Lojaliteit kan nie gekoop word nie.
    Posted by Bluedog (Cape town) Friday, August 14, 2009 – 19:24

  • 4

    @superBul – More Supa. As mens jou posts lees kom dit weer op, dis lekker om ‘n BUL te wees.

    Manne kan maar warra warra, maar kyk na ons diepte, die onwikkeling wat aangaan en ons is die beste unie by ver.

    Ek hou ook van ons administrateurs, praat nie groot, doen net die job.

  • 5

    Jinne maar kan nie glo die leeuperde is so uit hul diepte uit nie. Dis jammer.

  • 6

    Fokkit, die Staat was ernstig gisteraand… 54 points difference… en my SuperBru was te konserwatief, ek het die Staat gepick met net 36

  • 7

    @grootblousmile – ek het 40 gehad toe verander ek dit na 35 toe…..damn!!!!!

  • 8

    7@K9-MonsterLeeu – Ek wou ook groot gooi, toe dog ek neewat, die Leopards kannie aanhou soooo kak wees nie, nie op Potch nie…

    Wel, volgende keer pick ek 60 teen hulle… flok !

Users Online

Total 31 users including 0 member, 31 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm