Teams:

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Adi Jacobs, 22 Wynand Olivier.

All Blacks — 15 Mils Muliaina, 14 Joe Rokocoko, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Stephen Donald, 9 Jimmy Cowan, 8 Rodney So’oialo, 7 Richie McCaw, 6 Jerome Kaino, 5 Isaac Ross, 4 Brad Thorn, 3 Owen Franks, 2 Andrew Hore, 1 Tony Woodcock.
Subs: 16 Keven Mealamu, 17 John Afoa, 18 Jason Eaton, 19 Kieran Read, 20 Piri Weepu, 21 Luke McAlister, 22 Cory Jane.

195 Responses to Bokke vs All Blacks – Match Thread

  • 181

    177 Geluk met jou halwe geel keppie!

  • 182

    Bismarck en Brussouw het vrek baie balle gesteel.

  • 183

    Die hele All Black span het kak gespeel….

    Veral Makou, Kaino, Cowan, Donald, Muliaina…. en later ook Weepu… sommer die hele blerrie lot !

  • 184

    Flok, NZ het mooooooosa baie penalties weggegee en baaaaie handling errors gemaak, tonne van die goed !

  • 185

    Oor die 30 handling errors!

    AB mis vir Dan Carter, hulle het nie n ander loskakel naby sy klas nie.

  • 186

    Niemand gesels hier nie?!

    Die Bokke het gewen!!!!!!!!!

  • 187

    Ek het nou eers laaaank met Kwagga oppie foon gepraat, na hy my gebel het.

  • 188

    Cheers manne, dankie vir die chat, raak al amper oggend hier.

  • 189

    188 – Pieta,

    Cheers !!

    Ou Ed gaan vanaand groot mielie gooi met daai Hongaarse girl, hy het haar nounet vir my gewys op Skype……..

    Hy gaan diep gooi en laaaaaaanl le…… hehehe

  • 190

    178
    los my boykie uit hy gaan nog JS se rekords breek 😆 meeste toetse. Maar kom nou manne julle weet wat die regering soek en hy is nie die slegste nie, dis ook n possie waar n ou gedra kan word totdat jy volwasenheid bereik. So goed soos JS nou is , dink terug aan sy eerste 30 toetse, toe was hy nie die main mackie in almal se oe nie. Maar ek weet julle haat hom klaar en niks wat hy doen sal julle mening verander nie.

  • 191

    Nee super, nou praat jy kuk. Ek haat nie vir Chilliboy nie. Inteendeel, hys n bul, as hy die beste is sal druk laat hy die span haal.
    Maar ek weet, en jy weet, hy is nie in die span op meriete nie. Hys nie eers die beste by die Bulle nie. Net soos Shimange destyds. Moenie vir my se jyt Shimange goedgekeur destyds nie?

  • 192

    191 “sal EK druk laat hydie span haal”

  • 193

    192
    Supa , eish ou hier kan ek dit seker se, dit sal nie weer ontaard in n rasse fight nie , maar daar moet swart spelers inkom. Waar is daar? Ek dink dit is minimum skade deur hom te speel en watch hom al daai intense oefening gaan hom nog goed maak, Hoop.

  • 194

    Ek het jou op die ander thread ook geantwoord.

    Super,

    Dit gaan oor meriete. As ons Chilliboy aanvaar oor “daar swart spelers moet wees”, moet ons Mechanic ook aanvaar, nie waar nie? Dan moet ons Mujati ook aanvaar ens.

    Wat help dit Chilliboy se spel om weekliks 1 minuut te speel?Hoe ontwikkel dit hom? Is dit nie beter vir hom om curriebeker te speel en meer gametime te kry en almal te wys hy is die beste nie?

    Nee, ek is jammer. As Chilliboy van enige ander span was sou ons nie vir Chilliboy daar wou he nie, ek gaan nie oor hy n Bul is verby sy gemiddelde spel kyk nie.

  • 195

    Nou weer gekyk.
    Jean was kuk.
    Adi moes eerder opgekom het.
    En JPP sal moet begin doodtekkel, soos Habana……

Users Online

Total 35 users including 0 member, 35 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm