The Team has just been announced for the Bokke vs Ozzmob on Saturday… first we thought Jauarie was out… but he is’nt

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs.

90 Responses to Bokke Team announced !

  • 61

    #60 Isi,

    Ek is op koffie en water vir die volgende maand.

  • 62

    52 – Ed,waar was jy?

  • 63

    #61 dis natuurlik to tjy daai eerste slukkie bier gevat het Saterdag

  • 64

    Mmm
    Goeie span, kak bank!!!

  • 65

    64… Hi KP hoe lyk dinge vandag?

  • 66

    64KingPaul

    Is jy ook by FNB?

  • 67

    64 Gaan WP die Griekwas wen?

  • 68

    67 Daars nie ‘n manier nie, nie in Kimberly nie

  • 69

    en ou naas Olivier speel blooming goed hierdie seisoen

  • 70

    EEE

    Jy weet nie waar ek n clip kan sien van hoe Gerhard VDH vir Deon Scholtz van agter ingehardloop het nie? Almal se dis amazing – hy’s ongelooflik vinnig!

    “Wie anders was daar? Daardie tackle van Gerhard van den Heever was iets om te aanskou. Hierdie man het SPOED!
    Posted by Bloutoria (Pretoria) Tuesday, August 04, 2009 – 10:27”

    Zet (#10): Ek was ook daar en en stem saam dat dit ‘n legendariese oomblik was. Boland het vinnige omgekeerde besit ‘n paar tree van hul doellyn af in die suid-oostelike hoek gekry. Deon Scholtz (regtervleuel en self ‘n baie vinnige vleuel) het in besit gekom en langs die lyn af gehardloop. Op die oog af was dit ‘n seker drie, want niemand was voor hom nie. Gerhard was op daardie stadium teen die westelike kantlyn, so ongeveer op die oostelike kwartlyn. Hy het omgevlieg en dwars oor die veld begin hardloop om Scholtz aan die oorkant af te sny. Hoewel Scholtz ore platgetrek het en voluit vir die hoek gemik het, het Gerhard hom met asemrowende spoed ingehaal en letterlik twee meter van die hoekvlag af platgetrek. Dit was ongelooflik. As daar ‘n vinniger vleuel as hy in Suid-Afrika rondloop, sal hy dit eers vir die sowat 5000 toeskouers van Vrydagaand se wedstryd moet wys.
    Posted by Sooi Brandt (Pretoria) Tuesday, August 04, 2009 – 12:55

  • 71

    #70 Supa,

    Nogals ‘n mooi storie!! 🙂

  • 72

    Nee jong, hulle het dan nie eers die game gewys nie, ek is nou nog moerig daaroor, kon mos die hilights wys……..miskine is daar ‘n clip op rugby 365 of op die bulls site self? try ook maar youtube, mens weet nooit nie…..

  • 73

    71 Gebasseer op n ware verhaal!

  • 74

    Het nou oral gaan kyk waar ek kan maar kry nie ‘n clip nie

  • 75

    @66
    hehehe, gelukkig nie.
    Nee man, ons bank is n ongebalanseerd. Neusgate, LangBek en die Mechanic hoort nie daar nie. Sou eerder 2 voorrye gekies het of vir Liebenberg op hakker met Danie wat slot cover en Kanko of Vermeulen op bank. Ruan cover 9 & 10, so kies eerder ‘n ordentlike vleuel/heelagter op die bank.

  • 76

    #73 Mooi verhaal 🙂

  • 77

    #70 Ek het hoendervleis!!!!!

  • 78

    Wies Deon Stoltz? Hulle een stut?

  • 79

    #77 Bwahahaaha kom chat saam ons onder general.

  • 80

    Soos ons vriend Trupi al by vele geleenthede gesê het…

    Ja, maar…..
    Wat die Putco busmechanic daar soek weet ek nie.
    Goeie span egter. Sou ook eerder ‘n Alberts of ‘n Deysel op die bank gesoek het.

  • 81

    75 Stem. Hier is my bench:

    Strauss
    Jannie Dup
    Pakslae
    Vermeulen/Potgieter

    Jano
    Pienaar
    WO

  • 82

    77 K9

    Ek weet nie of jy sarkasties is of nie, maar ek hou van n “chase” op die rugbyveld. Soos daai jaar wat Kopbeen Burger vir Benjamijn van agter ingehol het en Benjamjin hom 3 keer gehand-off het.

  • 83

    78 Hulle vleuel – Scholtz

  • 84

    Deysel is glad nie iemand wat my opgewonde maak nie , maar lekker op sy gat gesit teen die Vrystaat.

  • 85

    Nou niegelees wat reeds gese is nie maar sal JF nie n briljante vleuel maak nie, dan skuif hulle almal een op en bring WO in.
    Daai driee van hom sover se VLEUEL in hoofletters vir my

  • 86

    Is dit waar julle tiete rond hang??

  • 87

    Superbul,

    Klink ok vir my!

  • 88

    Cuzzy!!! Waar is jy??

  • 89

    Wie is ‘Bricky’ wat uit is, waaroor Isi so juig?
    WO?

  • 90

    Januarie weg?
    Waar sien julle ouens dit?
    Die posts en die span in die artikel rym nie….

Users Online

Total 25 users including 0 member, 25 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm