The big question in SA rugby at the moment. Do you change the winning formula shown by the Springboks this weekend where Ruan Pienaar missed to many penalties at test level standard or do you give the standout Flyhalf of the S14 Morne Steyn his first start against the All Blacks.

28 Responses to Morne or Ruan

  • 1

    It is a difficult one to call

  • 2

    I agree. Don’t mess with a winning formula!!

  • 3

    🙂

  • 4

    😛

  • 5

    😀

  • 6

    Aww weelll

  • 7

    Kan ek saam gesels of is dit net julle twee…?

  • 8

    Well done – lyk goed!

  • 9

    Maak asseblief plek vir die koning!!!

  • 10

    Hmmm…this looks impressive — just need some naked ladies on the side.

    Wat’s met al die smileys? Testing?:) 🙁

  • 11

    The king of swing, the master of disaster, the italion stalion, you’ve read the book, you’ve seen the movie, NOW MEET THE MAN!

    isigidi ok hie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 12

    Moet nou asb tog nie die site so swaar maak met ad-onn’s dat dit ure vat om die screen te refresh nie.

  • 13

    Piele!!!

  • 14

    Morne or Ruan?

    Earl!!!!!

  • 15

    😯

  • 16

    Ek het die eerste smily hier gepost!

  • 17

    o hel…hier is al 4 smilies gepost…hehe

  • 18

    Helloooooooo,

    Ed, lyk goed tjomma !

    Ek sien jy het toe die WordPress roete gegaan !

  • 19

    Luister vir transverstiet.

    26. Transformation :
    July 28th, 2009 at 7:18 am
    i’m gatvol of this play fourie, play adi, play fourie, play adi merry-go-round…is it indicative of how limited the so-called journalists on this site are in their rugby knowledge?

    Where is the nuanced analysis of saturday’s game, where are the morsels of rugby savvy that one expects from rugby scribes?

    Why am i increasingly looking forward to pissant, cab, tightheads etc contributions & opinions on the game than anything these grant balls & ryan vredes will ever dish up? I think i’m going to join gbs & pietman over there in exile – wherever that is.

  • 20

    @13
    Wat laat jou nou weer daaraan dink?

    Ed
    Weet nie hoe maklik of moeilik nie, maar dit sal nice wees as ons op ‘n post van ‘n ander blogger kan comment.

  • 21

    Manne en maninne,

    Kyk hoe maklik is dit om ‘n kwaliteit blog op te stel… so paar Fine-tunes, behoorlike content en daar gaat ons…….

    Watch this space, hierdie blog gaan Keo SEEEEEEEEEEEEEERMAAK !!

    Ons kort nou net DONKERDER SKRIF OPPIE POSTS (SWART) want die grys post en lees moeilik vir farktup oge soos myne…….. en ook ‘n RECENT COMMENTS WIDGET en dalk BLOGGERS CURRENTLY ONLINE, ‘n behoorlike WELCOME MESSAGE en SITE DISCLAIMER sowel as ‘n FOOTER….. dan gly die ding seamless !!

    Ek hou van die Nommers, soos op Keo… en mens sal seker maklik genoeg die REPLY TO BUTTON kan inbou.

  • 22

    Ek wil ook ‘n knoppie hê waar daar ‘n vuis uit die rekenaar spring en die ander ou op sy bek moer!
    Samblief en kanalla my broer ED!

  • 23

    20

    Die site is piele!! Like jy nie die site nie?

    Ek dink dis flippen cool Ed. Well done!

    Soek ook n knoppie waar jy op die ander ou se comment kan reply groot asb!

  • 24

    22 ek like daai voorstel! en nog n knoppie waar n groen mannetjie opspring en op Luke of Langkop kots.

  • 25

    Mooi Ed , toe jy so stil raak het ek gedink jy het die spyker van jou lewe gehad, maar ek sien jy het goeie werk met die site gedoen. Geluk man , lyk goed en sterkte met al die verdere ontwikkelings.

  • 26

    Enigiemand anders gesien hoe stil die stemme oor Jean Deysel geraak het die week, na Vrydagaand. Sien nou op die Bulle se site dat JB vir hom n toekening verwerf het met daai tackle.

    Hit-man (Biggest tackle):
    Jacques Burger on Jean Deysel

  • 27

    Ek is bly julle manne like. Ek sal lekker fine tune aan die blog, maar ek dink dit kan werk.

  • 28

    To : trupisero “just need some naked ladies”

    Hey Trupi …

    I am a lady but I am not getting my gear off for you … am I still allowed to play ? 😆

Users Online

Total 46 users including 0 member, 46 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm