ABSA Currie Cup Premier Division

Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts
1 GWK Griquas 4 4 0 0 167 55 112 22 5 3 19
2 Vodacom Blue Bulls 4 3 0 1 112 72 40 13 5 2 14
3 Vodacom Western Province 4 3 0 1 118 65 53 11 5 1 13
4 Sharks 4 3 0 1 101 64 37 8 4 1 13
5 Xerox Lions 4 2 0 2 103 83 20 10 6 3 11
6 Boland 4 1 0 3 61 194 -133 6 29 0 4
7 Vodacom Free State Cheetahs 4 0 0 4 65 99 -34 4 8 1 1
8 Platinum Leopards 4 0 0 4 55 150 -95 6 18 0 0

53 Responses to Currie Cup Log after week 4

  • 31

    Nee fok, hy werk nie. 😀

  • 32

    28 Die bakkies een?

  • 33

    31
    watter een?

    Julle moet bietjie erkening gee aan die eerste driekuns van die seisoen, ek stick julle vir 3 kotse.

  • 34

    31 My blou bul pelle by die site se jyt sommer nou geregistreer daar?!! Welkom!

  • 35

    Het die ploos 3 drieë gedruk??

  • 36

    32
    Nei maan die Supersport een

  • 37

    #34 bwhahaahaha. Flok, maar die klomp bulle kan jok jong. 🙁

  • 38

    35
    Imagine hoe word die lofsange daar anderkant deur die kint gesing

  • 39

    33 Het Gerhard vd Heever nie eerste sy driekuns gekry nie?

  • 40

    #38, ek sal nie eers op daai ander plek gaan kyk nie

  • 41

    37Selfs vir my die bewys deur gefaks, met jou naam en alles! en n mooi briefie waar jy vra om jy asb mag regstreer!

  • 42

    #41, ek gee jou sommer net lees regte hier. bwahahaha

  • 43

    Daai Gerhard vd heever kan vrek goed word. Al 6 driee in 4 games dink ek. In die warmup ook 3 driee gedruk, so hyt 9 driee in sy laaste 5 games.

  • 44

    42 Dan ontneem ek jou regte by die die Bulls site!

  • 45

    #44 Deal!!

  • 46

    45 Dis oraait, ek sal dit nie aan jou doen nie. Jyt slef gese ek het n klein hartjie hierbo.

  • 47

    Ek stem , vanaand en dalk vir altyd sien ek geen nodigheid om daai imbesiele se stront te gaan lees nie.

    MOST TRIES
    Gerhard van den Heever 5
    Barry Geel 4
    Luke Watson 4
    Bjorn Basson 3
    Rohan Kitshoff 3
    Sarel Pretorius 3
    Walter Venter 3
    Naas Olivier 2
    Willem Alberts 2
    Craig Burden 2

  • 48

    46 Ek kan nooit die woord “self” dadelik regtik nie!! Ruil altyd om…eish.

  • 49

    #46, Lekker aand mater. Ek Gaan nou huis toe.

  • 50

    47. O dankie – dog hyt al 6.

    Luke druk driee oor hy die bal dra by die maul.

  • 51

    49 Cheers my maat. Ek dreig self al ure om ordentlik verder te lees!

  • 52

    Nou gaan ek ook rerig slaap, nag , lekker doedoe **********

  • 53

    Nes ek gedink het, al drie Luke se driee was van 5m mauls af. Enige ander etter kon dit ook gedruk het as hy nie daarop aandring om die bal te dra nie! Klein snotkop!

Users Online

Total 18 users including 0 member, 18 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm